Die goeie restaurante van die goeie ou dae bestaan nie meer nie, so iemand moet seker vir die gaste kosmaak, maar plaas van ons land se trots is die KNP ‘n ’embarrassment’ vir ons land.
Ja en nou is dit ‘n spa wat ook beplan word.Die rede vir al hierdie bogtery is kamtig omdat dit is wat die publiek wil hê. Ook kwansuis ‘n tekort aan fondse,omdat alles gaan vir die bestryding van renosterstropery.Haha!Dink hulle almal is onnosel om daarvoor te val.Ongelukkig is dit weer een van daardie dinge waar ons net magteloos kan toekyk hoe dit wel gaan gebeur,
Kan ‘n mens meer sê as ‘ohopoho!’ oor daardie besluit? Ek wonder wie almal sit as bemagtigdes in Spur se direksie, en wat hul verbintenis met Sanparke se base is.
Reuk van skyfies wat oor Skukuza hang, kinders wat jil op springkastele, al hoe meer lorries wat by Krugerhekinjaag met proviand vir die honger massas. Dis nag. Iemand se kop vat nie mooi nie.
vega het gesê op Maart 30, 2013
Die goeie restaurante van die goeie ou dae bestaan nie meer nie, so iemand moet seker vir die gaste kosmaak, maar plaas van ons land se trots is die KNP ‘n ’embarrassment’ vir ons land.
Uit Melkbos het gesê op Maart 31, 2013
@vega
Stem saam: huidige restaurants is bra power. Maar Spurs en McDonalds!
perdebytjie het gesê op Maart 30, 2013
Ja en nou is dit ‘n spa wat ook beplan word.Die rede vir al hierdie bogtery is kamtig omdat dit is wat die publiek wil hê. Ook kwansuis ‘n tekort aan fondse,omdat alles gaan vir die bestryding van renosterstropery.Haha!Dink hulle almal is onnosel om daarvoor te val.Ongelukkig is dit weer een van daardie dinge waar ons net magteloos kan toekyk hoe dit wel gaan gebeur,
Uit Melkbos het gesê op Maart 31, 2013
@perdebytjie
Intussen word nuwe bakkies gekoop vir ‘n vale en geld gemors of dit nooit sal opraak nie.
Spartel het gesê op Maart 30, 2013
Kan ‘n mens meer sê as ‘ohopoho!’ oor daardie besluit? Ek wonder wie almal sit as bemagtigdes in Spur se direksie, en wat hul verbintenis met Sanparke se base is.
Uit Melkbos het gesê op Maart 30, 2013