LitNet Blogs

 
  • Tuis
  • litnet.co.za
  • Nuus
  • Blogs
  • Aktiwiteitsblad
  • Huidige Aktiwiteit

    • Profile picture of Uit Melkbos

      Uit Melkbos wrote a new post, TE VINNIG MET DIE NUUS, on the site Uit Melkbos 1 day, 7 hours ago

      Christine Keeler in 1963

      Hoe varser des te beter.  Dit geld nie net vir vrugte, groente, melk, brood en eiers nie; gewis ook vir nuus.

      ‘n Koerant wat skitter met sprankelvars nuus – dit is die idea[…]

    • Profile picture of Uit Melkbos

      Uit Melkbos wrote a new post, LIEFLINGSEUN KOM TOT VAL, on the site Uit Melkbos 6 days, 10 hours ago

      Met Amerika nou weer so sterk in die nuus weens Donald Trump se manewales, dwing my gedagtes terug na 18 Julie 1969. ’n Insident op die eiland Chappaquiddick in Cape Cod, Massachussets, het die VSA se g[…]

    • Profile picture of Uit Melkbos

      Uit Melkbos wrote a new post, 'N BRUID SOOS 'N BOKS, on the site Uit Melkbos 1 week, 2 days ago

      ’n Bedeesde. konserwatiewe redaksielid van Die Volksblad het leseresse verbaas en geskok met haar advies vir ’n ontwerpwedstryd vir trourokke: “hou by die A-lyn; vermy regaf lyne – dit laat die arme bruid soos ’n[…]

    • Profile picture of Uit Melkbos

      Uit Melkbos wrote a new post, LIEWE HEUNIS EN ANDER MISTYKIES, on the site Uit Melkbos 1 week, 4 days ago

      ‘n Vergissing waaroor ‘n ruk gelede op die blad Nagkantoor geglimlag is, was dié van ‘n jong verslaggewer wat in Pretoria se Mootgebied ‘n foto van ‘n slagoffer van die bosoorlog by sy ouers moes gaan haal.[…]

    • Profile picture of Uit Melkbos

      Uit Melkbos wrote a new post, HIER'S HY: MY NUWE BOEK, on the site Uit Melkbos 2 weeks ago

      Loutere vreugde om vanoggend, 3 Januarie 2021, op my 80ste die omslag van “Bure van nature” te wys – my 21ste en seker laaste boek. “Bure” verskyn in Mei by Protea Boekhuis.

      Die omslag – voorbladfot[…]

    • Profile picture of Uit Melkbos

      Uit Melkbos wrote a new post, A-RA-RA-RATIO! YEA TUKS!, on the site Uit Melkbos 2 weeks, 3 days ago

      Raid … Jong Tukkie … modderbad … HK-aflos

      Laat elke ou Tukkie sy glasie vol maak ….Die vyfde en laaste era van my jongmensdae was die vyf goue jare in Kollegetehuis op Tukkies van 1958 tot 1962. Die heerl[…]

    • Profile picture of Uit Melkbos

      Uit Melkbos wrote a new post, VOLKIES BY DIE MOOIRIVIER, on the site Uit Melkbos 2 weeks, 5 days ago

      Matriek, 1957.

      ‘n Vierde era in my jong dae is my vervullende Volkiedae van 1953 tot 1957 op Potchefstroom. Volkies is ‘n skool wat uiteenlopende politieke figure opgelewer het: Pik Botha, Ferdi Har[…]

    • Profile picture of Uit Melkbos

      Uit Melkbos wrote a new post, FLITSE UIT MY KLEINTYD, on the site Uit Melkbos 3 weeks ago

      Volgende Sondag, 3 Januarie 2021, word ek 80. Tagtig, verbeel jou. Vandag, presies ‘n week voor bereiking van daardie ver-ver baken as jy jonk is, dwing my gedagtes terug kleintyd toe.

      Van my Babanango-era op d[…]

    • Profile picture of Uit Melkbos

      Uit Melkbos wrote a new post, VIR MY 80: LITNET-GESPREK, on the site Uit Melkbos 3 weeks, 3 days ago

      Koerant deur Hennie van Deventer: ’n lesersindruk en gesprek

      Sarel Venter, Hennie van DeventerSkrywersonderhoude2020-12-22

      Titel: KoerantOuteur: Hennie van DeventerUitgewer: De Novo Boeke,  Lange[…]

    • Profile picture of Uit Melkbos

      Uit Melkbos wrote a new post, 'N TUKKIE EN 'N TOKKIE, on the site Uit Melkbos 1 month ago

      Die jong Tokkie toe sy in my lewe gekom het in 1964.

      Een middag, vroeërig in 1962, stap die huisvoorsitter van Kollege-tehuis op die Tukkie-proefplaas ewe vernaam in die lang gange van die[…]

    • Profile picture of James Honiball

      James Honiball wrote a new post, Sin Maak, on the site James Honiball Gedigte 1 month ago

      Sou ek begin met die jaar wat ons gehad het: die dooies in yskaste op rubber wiele in New York — Hoe romanities.

      Die trump treins van haat: inspirasie van die diktator gode van oud. Hoe wonderlik, jy is […]

    • Profile picture of Uit Melkbos

      Uit Melkbos wrote a new post, 'N MOORD EN 'N ROMANSE, on the site Uit Melkbos 1 month ago

      Hierdie is die sonderlinge storie oor hoe ‘n opspraakwekkende moordsaak tot ‘n romanse en ‘n latere huwelik van ‘n bekende gelei het.

      Die hofsaak was die van gifmoordenares Margaret Rheeder van Port Elizabeth[…]

    • Profile picture of crito

      crito wrote a new post, Spoke, on the site Crito 1 month, 1 week ago

      Jeugboeke skep probleme. Vir uitgewers, vir skrywers, vir resensente. Die spook wat op hierdie gebied loop, is dié van die pedagogiek. Die teikenmark sien daai spook sommer gou. Iemand wil die lesers alweer iets[…]

    • Profile picture of Uit Melkbos

      Uit Melkbos wrote a new post, SOET GESKENK VIR MY 80ste, on the site Uit Melkbos 1 month, 1 week ago

      So ‘n deeglike, indringende resensie sien ‘n mens nie aldag nie. Louise Viljoen,  gerekende resensent, het my en my verjaardagboek, “Koerant”, die eer aangedoen om haar werklik diep in die boek se bladsye i[…]

    • Profile picture of crito

      crito wrote a new post, Sekerheid, on the site Crito 1 month, 2 weeks ago

      Aangename weersiens van twee gerekende resensente: Sonja Loots en Rachelle Greeff.

      Sonja Loots se resensie in Rapport kry reg wat JB Roux ’n ruk gelede nie kon regkry nie – dit benader Nataniël se Dik dun Th[…]

    • Profile picture of Uit Melkbos

      Uit Melkbos wrote a new post, KERSBRIEF UIT MELKBOS, on the site Uit Melkbos 1 month, 2 weeks ago

      Liewe vriende

      Dit is die maand Desember in die jaar 2020.  Koronajaar.  Of Covid 19 die jaar. Dis weer tyd vir die
      jaarlikse bulletin uit Melkbosstrand.

      Hoe ook al, soos almal ter wêreld het die Va[…]

    • Profile picture of Lizette Rabe

      Lizette Rabe wrote a new post, As jy vermoeid en belas is … skryf, on the site Om tot verhaal te kom 1 month, 2 weeks ago

      Foto: Dean Moriarty | Pixabay

      As hierdie Covid-jaar ook vir jou nou net te lank en te
      nimmereindigend voel, gebruik daardie laaste bietjie energie en tel ’n pen op,
      of gaan sit agter jou rekenaar. Begin s […]

    • Profile picture of Gabriel

      Gabriel wrote a new post, Hello world!, on the site Health Research 1 month, 3 weeks ago

      Welcome to LitNet Blogs. This is your first post. Edit or delete it, then start blogging!

    • Profile picture of crito

      crito wrote a new post, Uit vier hoeke, on the site Crito 1 month, 3 weeks ago

      Willem Anker se Skepsel het ’n baie interessante vlaag resensies uitgelok. Groots opgesette romans soos dié het die manier om uiteenlopende reaksies te kry. Min of meer ’n jaar gelede was dit dieselfde met Etie[…]

    • Profile picture of Uit Melkbos

      Uit Melkbos wrote a new post, VRAAGTEKENS OOR BOEK, on the site Uit Melkbos 2 months ago

      Die polemiek oor die Melletboek “The Lie of 1652” maak dit relevant om weer die spoor te vat van die boek oor Bird Island wat in die jongste verlede ná hewige kritiek en verskeie ondersoeke as ‘n bose du[…]

Please create an account to get started.

Recent Posts

  • #
  • Blogs skuif vandag na nuwe bediener
  • LitNet-blogs op die radio
  • BuddyPress, JetPack en ander wenke
  • Gemorspos!

Wie is aanlyn

There are no users currently online

Lede

Newest | Active | Popular
  • Profile picture of Estelle Kruger
    Estelle Kruger
    Never active
  • Profile picture of Uit Melkbos
    Uit Melkbos
    active 1 day, 7 hours ago
  • Profile picture of jacques_pretorius
    jacques_pretorius
    active 10 months, 1 week ago
  • Profile picture of Dawid Lotter
    Dawid Lotter
    active 2 weeks, 5 days ago
  • Profile picture of James Honiball
    James Honiball
    active 1 month ago
  • Profile picture of Gabriel
    Gabriel
    active 1 month, 2 weeks ago
  • Profile picture of Lizette Rabe
    Lizette Rabe
    active 1 month, 2 weeks ago
  • Profile picture of Mario Alberite
    Mario Alberite
    active 1 month, 2 weeks ago
  • Profile picture of LitNet-blogadministrateur
    LitNet-blogadministrateur
    active 1 month, 4 weeks ago
  • Profile picture of frik van eeden
    frik van eeden
    active 2 months, 1 week ago

Recent Comments

  • Antjie Kat on LitNet-blogs op die radio
  • klarisabet on LitNet-blogs op die radio
  • flapoor on LitNet-blogs op die radio
  • CM on LitNet-blogs op die radio
  • CM on LitNet-blogs op die radio

Archives

  • December 2015
  • June 2014
  • May 2014
  • April 2014
  • March 2014
  • February 2014
  • December 2013
  • November 2013
  • October 2013
  • September 2013
  • August 2013
  • July 2013
  • June 2013
  • May 2013
  • April 2013
  • March 2013
  • February 2013
  • January 2013
  • December 2012
  • November 2012
  • October 2012

Categories

  • Geen Kategorie

Meta

  • Register
  • Log in
  • Entries RSS
  • Comments RSS
  • WordPress.org

Blog Traffic

Pages

Pages|Hits |Unique

  • Last 24 hours: 0
  • Last 7 days: 0
  • Last 30 days: 0
  • Online now: 0
© 2012 LitNet. Alle regte voorbehou | All rights reserved.
Argief | Archive Bepalings & voorwaardes | Terms & Conditions Kontak | Contact Vertroulikheid | Privacy
Skip to toolbar
  • About WordPress
    • About WordPress
    • WordPress.org
    • Documentation
    • Support
    • Feedback
  • Log In
  • Register