Dirk van der Westhuizen – Die nuutste drol in Afrikaanse pop

November 17, 2012 in Gevaaalike Updates

Hallo liewe LitNet-bloggers! Het julle ons gemis? Waarskynlik seker nie. Ons het gedog ons kom maak maar net gou ‘n draai vir in geval julle nog nie die horror van Dirk van der Westhuizen se liedjie “Supercool” beleef het nie. Na gevaaalik.com nou die dag Van der Westhuizen se walglike liedjie gefeature het, het dit heeltemal viral gegaan en die internet gons (grootliks negatief) oor dié bra.

Intussen het ook Rolling Stone en Beeld die storie gerun. Lekker kyk/gril/kots!

_________________

LET WEL: gevaaalik.com is nie bedoel vir kinders onder 18 jaar nie. As jy sensitief is, of net nie van ons website hou nie, moet dit asseblief nie besoek nie. Dit is ook nie vir kinders bo 18 jaar nie, if you catch the drift. As jy ook te dig is om iets wat ons skryf te verstaan, is dit nie ons probleem nie.

2 antwoorde op Dirk van der Westhuizen – Die nuutste drol in Afrikaanse pop

  1. ou Dirkie se musikale poging val ook nie in my smaak nie, maar dit is amper 500% beter as die irriterende getjommel van daai Kurtkarakter en sekere van sy gelykes. Ander tipe drekmusiek, soos die ekskreta wat Die Antwoord en van hul gelykes opdis, is seker nie nou hier onder bespreking nie. So het elkeen maar die vryheid en die reg om hom of haarself te vergat, op welke wyse dit ookal vir hulle lekker is …

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.