Bobby van Jaarsveld hou ‘n goue … vas, en wen ‘n tattoo
Junie 15, 2012 in Sonder kategorie
Wat is die item wat Bobby van Jaarsveld in hierdie foto vashou?
Alle raaiskote word waardeer!
Ons hou tans ‘n kompetisie saam met Jaded Ink. Daar is spiffing tattoo- en piercing vouchers op die spel. Vir meer info, lees hier. Hier is sommer vir julle ‘n foto ook. Hou naweek asof dit jou laaste is!
_________________
LET WEL: gevaaalik.com is nie bedoel vir kinders onder 18 jaar nie. As jy sensitief is, of net nie van ons website hou nie, moet dit asseblief nie besoek nie. Dit is ook nie vir kinders bo 18 jaar nie, if you catch the drift. As jy ook te dig is om iets wat ons skryf te verstaan, is dit nie ons probleem nie.
Blikskottel het gesê op Junie 16, 2012
Lyk soos ‘n goue paddastoel.
Wrong het gesê op Augustus 5, 2012