Nevermind die Gautrein, wat het geword van Metroblitz?

April 16, 2012 in Sonder kategorie

– deur MonkeyMarcel

 

Soos julle weet het ons land uiteindelik ‘n sneltrein gekry, die Gautrein. Uiteindelik kan almal nou trein ry, nie net mynwerkers nie. En die Gautrein is eintlik nogals bedoos ook, vat my woord en gaan ry hom as jy nog nie het nie.

 

Maar wat het geword van ons ou een, die Metroblitz wat op 16 Januarie 1984 sy cherrie gepop het?

 

 

Lees die berig in Die Vaderland oor die bekendstelling in 1984 hier op gevaaalik.com.

 

_________________

LET WEL: gevaaalik.com is nie bedoel vir kinders onder 18 jaar nie. As jy sensitief is, of net nie van ons website hou nie, moet dit asseblief nie besoek nie. Dit is ook nie vir kinders bo 18 jaar nie, if you catch the drift. As jy ook te dig is om iets wat ons skryf te verstaan, is dit nie ons probleem nie.

2 antwoorde op Nevermind die Gautrein, wat het geword van Metroblitz?

  1. HeavyHenry het gesê op April 16, 2012

    Sover ek weet is die ding afgeskaf want die SAS&H se outjies het nie die bekwaamheid gehad om die vinnige ding in hulle trein tydtafels in te werk nie…

  2. Die Metroblitz is gestaak omdat hy onekonomies was. Die meeste passasiers was SAS werknemers met vrypas. Toe dit duidelik word die trein loop teen ‘n verlies, is vrypas vir die blitz opgeskort. Toe besluit die SAS werknemers om eerder verniet drie ure op die melktrein te pendel as om vir ‘n halfuur se blitz te betaal.

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.