Screenshots en Marilyn Manson se nuwe album

April 12, 2012 in Sonder kategorie

Gryp julle kinders en maak toe julle bene, want daar word weer screenshots geneem hier op die LitNet-blogs. Teen hierdie tyd is ons almal mos al gewoond daaraan dat alles wat ons skryf geargiveer word op een of ander eensame blogger se PC. Net nie dit nie, my fok!

Maar alle dose eers op ‘n stokkie. By gevaaalik.com het ons goeie en belangriker nuus vir Marilyn Manson fans. (Vir anti-Mansons het ons dan ook slegte nuus.) Born Villain, Manson se nuwe album, word een van die dae bekendgestel. Lees meer daaroor hier.

_________________

LET WEL: gevaaalik.com is nie bedoel vir kinders onder 18 jaar nie. As jy sensitief is, of net nie van ons website hou nie, moet dit asseblief nie besoek nie. Dit is ook nie vir kinders bo 18 jaar nie, if you catch the drift. As jy ook te dig is om iets wat ons skryf te verstaan, is dit nie ons probleem nie.

5 antwoorde op Screenshots en Marilyn Manson se nuwe album

  1. Marilyn se sweet dreams is GREAT!

  2. Mooi , ryk, jongmense wat deur hul donkerkant
    vernietig word. Hoe” kwalitiet beelde, stuiwende
    klank, rasper stem verseker kultstatus. n Herhalende tema die dekadente glansmense – de Sade, Nero, Salome, Matie beeldskenders.

  3. Die album is hopelik ook so cool.

  4. @Maryna: Haai, toe was hy ook wragtig eens op ‘n tyd ‘n kind. En hier dog ek nog heeltyd hy het as volwasse demoon uit die buik van die hel geklim.

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.