Pimp My Ride in Orania, Durex, en waar is Kammakazi?

April 11, 2012 in Sonder kategorie

Pimp My Ride het nou posgevat hier in Suid-Afrika. Eintlik het dit ‘n lang geskiedenis in Suid-Afrika, wat parallel loop met die zef-beweging. Hier is ‘n pragtige voorbeeld van Pimp My Ride Orania.

Almal weet van Durex. Dit is een van die wêreld se bekendste kondoomvervaardigers. Almal weet natuurlik ook dat Durex baie bekend is vir hulle skerp advertensies. Check dit.

En dan laastens: Wat die fok het van Kammakazi geword? Ons mis die intense haat wat hy altyd na ons uitgestraal het.

_________________

LET WEL: gevaaalik.com is nie bedoel vir kinders onder 18 jaar nie. As jy sensitief is, of net nie van ons website hou nie, moet dit asseblief nie besoek nie. Dit is ook nie vir kinders bo 18 jaar nie, if you catch the drift. As jy ook te dig is om iets wat ons skryf te verstaan, is dit nie ons probleem nie.

16 antwoorde op Pimp My Ride in Orania, Durex, en waar is Kammakazi?

  1. Madmoon2 het gesê op April 11, 2012

    Kamma blog nou as exiperfeksi en straal nog steeds

  2. O, okay.

  3. Neffertiti het gesê op April 11, 2012

    ja, ek het ook agtergekom dat goedige ou Kamma steeds hier is, net in disguise.

  4. Hy sal dan seker nou-nou weer kom voorstel dat ons disfunctional relationships met ons moeders het.

  5. Nee hy is nou meer heilig as ooit.

  6. HeavyHenry het gesê op April 11, 2012

    Nice merc bakkie – ek dink Kamma is nou eksiperfexi of so iets…

  7. palamino het gesê op April 11, 2012

    ooooh, ek soek so ‘n diesel merc bakkie! Sexy verby.

  8. palamino het gesê op April 11, 2012

    amper lees ek kammaknater…

  9. @exiperfexi: Miskien is daardie kammakarakter alreeds hier, aangesien jy dieselfde fokken onnosel-subtiel-maar-leë dreigemente maak.

    En hoe gaan hy die “beswaderaars” nogal strafregtelik vervolg? Toe ek laas gekyk het, was daar niks onwettigs daaraan om te dink iemand is ‘n doos nie – veral nie as hy hom gedra soos ‘n doos nie. In meeste gevalle kan mens dit sê ook. Net omdat die relvante doos dan offended voel, beteken nie hy het ‘n hofsaak nie. Dit maak hom ook nie minder van ‘n doos nie. Ek sien dieselfde tos dreigemente word maar steeds hier rondgegooi.

  10. @Pronk: Dis 100% reg en wettig om dit so te lees ook.

  11. @Pronk en Henry: Ja my bra, check die detail daarom om die remligte. Fokken A!

  12. HeavyHenry het gesê op April 11, 2012

    Palo – maar vir wat – jy het dan ‘n Fiat trekker!

    🙂

  13. StokkiesII het gesê op April 11, 2012

    @exiperfexi: Bly om te sien die Bybel waarmee jy oor die kop gedonder is het jou nog nie dood gemaak nie ou perd.

  14. palamino het gesê op April 11, 2012

    so ‘n diesel merc bakkie prut-prut net so gesellig soos ‘n fiat trekker. En ek kan met hom kerk toe ry. 😀

  15. HeavyHenry het gesê op April 11, 2012

    Jip!

    🙂

  16. palamino het gesê op April 11, 2012

    Eintlik soek ek een wat so 10 jaar ouer is (‘n 70’s model), in swart, met wit leerseats.

    Dankbaar

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.