Hilarious parodie van Titanic

April 10, 2012 in Sonder kategorie

Hallo LitNet-bloggers. Long time no speak… Hierdie trailer-parodie van Titanic is egter net te snaaks om nie met julle te deel nie.

Irriteer James Cameron, Céline Dion, Leonardo DiCaprio, George Lucas en Michael Bay jou grensloos? Klik dan hier. As hulle jou nie irriteer nie, en jy hou dalk eintlik baie van Titanic, klik anyway hier.

Cheers!

_________________

LET WEL: gevaaalik.com is nie bedoel vir kinders onder 18 jaar nie. As jy sensitief is, of net nie van ons website hou nie, moet dit asseblief nie besoek nie. Dit is ook nie vir kinders bo 18 jaar nie, if you catch the drift. As jy ook te dig is om iets wat ons skryf te verstaan, is dit nie ons probleem nie.

3 antwoorde op Hilarious parodie van Titanic

  1. HeavyHenry het gesê op April 10, 2012

    Bwhaaahahaha!

    Nice!

  2. Hahahaha. My gunsteling is die ontploffings à la Michael Bay. Fok dis snaaks!

  3. HeavyHenry het gesê op April 10, 2012

    Ja – iemand spring innie water in, en blaas op as sy die oppervlak tref!

    Heeltemal skeef!

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.