Hou jy van foosball en Fokofpolisiekar?

November 2, 2011 in Sonder kategorie

Dan wil jy dalk hier kyk.

_________________

LET WEL: gevaaalik.com is nie bedoel vir kinders onder 18 jaar nie. As jy sensitief is, of net nie van ons website hou nie, moet dit asseblief nie besoek nie. Dit is ook nie vir kinders bo 18 jaar nie, if you catch the drift. As jy ook te dig is om iets wat ons skryf te verstaan, is dit nie ons probleem nie.

2 antwoorde op Hou jy van foosball en Fokofpolisiekar?

  1. Jis foosball irriteer my!!!!!
    Mans raak soos orige seuntjies as hulle een van die goed sien.
    En so flippen competitive dat dit my teen die mure uitdryf.

    En nee. Ek kan nie. Ek suck daarmee.

  2. Nie ‘n slegte idee nie. Jy moet dit dalk aan FPK voorstel.

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie.