gevaaalik.com is nie dood nie
November 1, 2011 in Sonder kategorie
Ons is eintlik springlewendig. Het julle ons gemis? Ek is seker van julle het nie, want julle was slim en het ons aanhou besoek by gevaaalik.com. Nou ja, indien jy vergeet het van gevaaalik.com (which is unlikely), of indien jy nuut is en nie weet van gevaaalik.com nie, hier is vir jou ‘n druppel gevaaalike materiaal.
Ons herinner jou dat Van Coke Kartel se nuwe album hier is.
Ons deel van die beste album covers ooit met jou.
Ons leer jou nuwe dinge oor Suid-Afrika se geografie.
En, soos dit ‘n gevaaalike site betaam, bring ons vir jou die gevaaalikste dames.
En wat vra ons in ruil vir hierdie en soveel meer? Wel, nie niks nie. Ons vra dat jy asseblief vir ons sal stem in die SA Blog Awards 2011. Net as jy wil natuurlik. As jy nie van ons hou nie (en dan hilariously nog nie jou gat weggekry het van ons blog af nie), kan jy net skelmpies ons site geniet en nie vir ons stem nie. Ons hoop dan wel jy kry ‘n holkramp.
Click net op die badge hieronder, en volg die instruksies. Jy gaan jou email hiervoor nodig hê, maar dit sal nie veroorsaak dat jy nog meer viagra spam kry nie. Onthou ook jy kan net vir een site stem met jou email.
Thanks by voorbaat,
Die gevaaalik.com crew.
_________________
LET WEL: gevaaalik.com is nie bedoel vir kinders onder 18 jaar nie. As jy sensitief is, of net nie van ons website hou nie, moet dit asseblief nie besoek nie. Dit is ook nie vir kinders bo 18 jaar nie, if you catch the drift. As jy ook te dig is om iets wat ons skryf te verstaan, is dit nie ons probleem nie.
gevaaalik.com het gesê op November 1, 2011
gevaaalik.com.
gevaaalik.com het gesê op November 1, 2011
@Charlene: Laat ons nou nie liegbekke wees nie. Van die blogs is maar fokken vervelig, maar nie almal nie!
Ons was wel ‘n rukkie weg. Sorry.
gevaaalik.com het gesê op November 1, 2011
Hahahaha! Dis my favourite!
gevaaalik.com het gesê op November 1, 2011
O.
Modigliani het gesê op November 1, 2011
Ek het gedink julle het die wegraping gemaak.
Hallo daar.
Welkom “terug”.
gevaaalik.com het gesê op November 1, 2011
Thanks.
While you’re here. Onthou jy vir Senna? Daardie ou koek wat so kom bitch het op almal se blogs oor mense vloek? Onthou jy ons blog spesiaal vir haar? (http://blogs.litnet.co.za/gevaaalik.com/spesiaal-vir-senna) Wel, Senna het so ‘n maand gelede bygekom en die blog uiteindelik gesien. Check die boodskappie wat vir ons gestuur word:
“Vieslik, vuil & beledigend. Haal onmiddelik daai bladsy af of ek rapporteer julle vulgere blad aan die owerhede. Tipies van dom kommin Afrikaners. Julle hoort in ‘n karavaanpark naby Boksburg direk langs ‘n lokasie met baie shebeenz. Ek voel vuil. Ek sal gaan bad nadat ek hierdie ‘blad’ besoek het.”
Hahahahaha!
Modigliani het gesê op November 1, 2011
Bwhahahahahahahahahahaah!!!!!!!!
Jis sy is heeltemal gefok in haar kop hoor.
Die liggies is aan maar fokken niemand is tuis nie.
Sy’t al ‘n paar keer weer so gekak en kerm.
Nou gee almal haar kak.
Ek vermoed sy is ‘n skool/varsity student, as mens kyk na haar aktiewe tye op die blogs is dit gewoonlik in vakansie tye…
Arme preutse pyn in die gat.
En hoor hier. Jy moet bietjie gaan teruglees op my blogs hoor.
Hierdie fokken haas noem my ‘n tert!!!!
En iemand het my ‘n skank genoem.
En mense het gese dat dit onmoontlik is dat enige vrou so baie van seks kan hou as ek.
Het jy enige idee hoe seer is my hartjie daaroor?????
😉
Lekker om jou weer te sien.
StokkiesII het gesê op November 2, 2011
Wel ek moet eerlik wees dat ek die laaste ruk net heeltemal te besig was om jou blog te besoek en ek vra vreeslik omverskoning.
Ek was baie besig, veral met die nuwe gevaaalike podcast wat ons op die lug gebring het.
StokkiesII het gesê op November 2, 2011
Fok die naaiers wat grens oor jou seks lewe. Ek dink hulle is net jaloers.
Modigliani het gesê op November 2, 2011
Ek dink daai selfde ding hoor.
unoiiejk het gesê op Mei 7, 2022
modafinil 100mg us order provigil pills modafinil 200mg uk
dojtlalb het gesê op Mei 13, 2022
purchase modafinil purchase provigil for sale
kcakqjch het gesê op Junie 16, 2022
hydroxychloroquine for sale online hydroxychloroquine hcq over the counter