Jy blaai in die argief vir 2011 November.

Shadowclub – Guns and Money resensie

November 24, 2011 in Sonder kategorie

Stix gee vir ons die resensie van Shadowclub se Guns and Money album. As jy ‘n fan is van blues/rock moet jy dit lees, die mag dalk net die album vir jou wees. Shadowclub – Guns and Money resensie

Baie dankie, LitNet-bloggers

November 23, 2011 in Sonder kategorie

Ons by gevaaalik.com wil graag elke LitNet-blogger bedank wat vir ons gestem het vir die SA Blog Awards 2011. Die goeie nuus is dat gevaaalik.com aangewys is as ‘n finalis in die musiekblog-kategorie. Julle is fokken gevaaalik, en ons sou dit nie sonder julle kon doen nie!

Cheers,

Die gevaaalik.com team

_________________

LET WEL: gevaaalik.com is nie bedoel vir kinders onder 18 jaar nie. As jy sensitief is, of net nie van ons website hou nie, moet dit asseblief nie besoek nie. Dit is ook nie vir kinders bo 18 jaar nie, if you catch the drift. As jy ook te dig is om iets wat ons skryf te verstaan, is dit nie ons probleem nie.

Ooit gewonder wat van Kurt Cobain se dogter geword het?

November 21, 2011 in Sonder kategorie

Stix wys vir ons foto’s van Frances Bean Cobain. Die dogter van Kurt Cobain en Courtney “Mal Teef” Love. Lyk of sy uitgedraai het as ‘n beeldskone jong dame. Kyk hier vir meer: Frances Bean Cobain

_________________

LET WEL: gevaaalik.com is nie bedoel vir kinders onder 18 jaar nie. As jy sensitief is, of net nie van ons website hou nie, moet dit asseblief nie besoek nie. Dit is ook nie vir kinders bo 18 jaar nie, if you catch the drift. As jy ook te dig is om iets wat ons skryf te verstaan, is dit nie ons probleem nie.

Lekker baie goed om te sien op gevaaalik.com

November 18, 2011 in Sonder kategorie

Eerstens is daar die Vrydag Bederf wat nooit gemis moet word nie.

Dan is daar droë humor in die vorm van e-cards.

Dan bring ons vir julle die trailer vir The Rum Diary en Johnny Depp wat saam met Keith Richards bietjie blues speel, ‘n paar mense wat onnosel goed doen en die prys betaal met pyn (Fails voor die naweek), en laastens William Shatner wat ‘n Black Sabbath cover doen. Hy moes eerder nie.

Lekker naweek!

_________________

LET WEL: gevaaalik.com is nie bedoel vir kinders onder 18 jaar nie. As jy sensitief is, of net nie van ons website hou nie, moet dit asseblief nie besoek nie. Dit is ook nie vir kinders bo 18 jaar nie, if you catch the drift. As jy ook te dig is om iets wat ons skryf te verstaan, is dit nie ons probleem nie.

Kurt Darren en Stoute Boudjies

November 17, 2011 in Sonder kategorie

Stix bring vir ons ‘n stukkie nuus oor Kurt Darren. Tong in kies. Kurt Darren vlieg hoog, op imaginary tik.

Plus daar is vir die gene wat moet ontspan hier op die LitNet-blogs die week se Stoute Boudjies. Moenie so fokken opgewerk wees nie, man. Kyk net na al die mooi in die wêreld.

_________________

LET WEL: gevaaalik.com is nie bedoel vir kinders onder 18 jaar nie. As jy sensitief is, of net nie van ons website hou nie, moet dit asseblief nie besoek nie. Dit is ook nie vir kinders bo 18 jaar nie, if you catch the drift. As jy ook te dig is om iets wat ons skryf te verstaan, is dit nie ons probleem nie.

Facebook: vol inligting wat jy nie wil weet nie

November 16, 2011 in Sonder kategorie

Facebook, die ding wat 99% van julle het, 80% van julle elke dag besoek, 50% van julle haat en 60% van julle net afpis wanneer jy dit gebruik.

Stix het so paar goed wat jy deesdae op Facebook sal sien gaan ontleed. Dit is snaaks, want dit is waar.

Vir die res van die artikel: Facebook: jou daaglikse dosis kak wat jy nie wil weet nie

_________________

LET WEL: gevaaalik.com is nie bedoel vir kinders onder 18 jaar nie. As jy sensitief is, of net nie van ons website hou nie, moet dit asseblief nie besoek nie. Dit is ook nie vir kinders bo 18 jaar nie, if you catch the drift. As jy ook te dig is om iets wat ons skryf te verstaan, is dit nie ons probleem nie.

Black Sabbath weer saam – album en toer volg binnekort

November 14, 2011 in Sonder kategorie

Die metalmusiekveterane van Black Sabbath het na maande se spekulasie aangekondig dat hulle wel weer saamkom vir ‘n nuwe album en ‘n toer.

Vrydag het die rockers aangekondig dat die band se nuutste album in 2012 verskyn. Dit sal hulle eerste nuwe studioalbum in 33 jaar wees. Die uitreiking van die album sal opgevolg word met ‘n internasionale toer. Waar hulle oral gaan optree is op hierdie stadium nog onbekend.

Gerugte doen al lank die rondte dat Sabbath reeds van vroeg hierdie jaar af besig was om aan ‘n nuwe album te werk, maar tot Vrydag het geen van die bandlede dit openlik erken nie. Vrydag se aankondiging is egter baie goed ontvang. James McMahon, redakteur van die tydskrif Kerrang!, het gesê dit is nie ‘n geval van ‘n spul old timers wat net saamkom om die golf van hulle cult status te ry en geld te maak nie. Hy glo metal fans sal met hom saamstem:

Metal fans can be the most cynical people in the world, but the return of Black Sabbath – I don’t think anyone thinks that’s a bad thing. It’s different because they announced they’re making a record and that’s really exciting. It doesn’t feel weary in the way a lot of reunions of classic bands does. They are the Beatles of heavy metal. It all starts with Black Sabbath.

Ek dink nie enigiemand kan dit beter opsom nie. Hierdie jaar kan nie fokken gou genoeg verby gaan nie. Gevaaalik.com hou jou op hoogte.

_________________

LET WEL: gevaaalik.com is nie bedoel vir kinders onder 18 jaar nie. As jy sensitief is, of net nie van ons website hou nie, moet dit asseblief nie besoek nie. Dit is ook nie vir kinders bo 18 jaar nie, if you catch the drift. As jy ook te dig is om iets wat ons skryf te verstaan, is dit nie ons probleem nie.

“FOK JULLE NAAIERS” – Die Antwoord

November 9, 2011 in Sonder kategorie

Jy het inderdaad reg gelees. Moenie maak asof jy dit nie sien kom het nie. Dinge was al lankal nie lekker tussen die verskillende parties nie. Dit kon obviously nie aangaan soos voorheen nie. Alles was permanently damaged. Is jy ook absolutely gatvol? Voel jy ook dat jy eerder sal fokkof en jou ding op jou eie doen as wat jy verder rondfok op die scene waar jy tans is? Ons is seker jy is nie alleen nie. As reaksie tot gatvolgeit het hierdie obviously na vore getree: Die long awaited response is hier.

Ja, dis reg: Die Antwoord het vir Interscope Records gesê “Fok Julle Naaiers”. Check die video hier.

O, en dan is daar natuurlik daardie produk met die naam “Wonder Boner”. It’s not what you think. Check dit hier.

En voor ons vergeet. Vars Stoute Boudjies.

En laastens, as jy nog nie vir ons gestem het vir die SA Blog Awards 2011 nie, doen dit asseblief voor die einde van die dag! Many thanks.

SA Blog Awards Badge

_________________

LET WEL: gevaaalik.com is nie bedoel vir kinders onder 18 jaar nie. As jy sensitief is, of net nie van ons website hou nie, moet dit asseblief nie besoek nie. Dit is ook nie vir kinders bo 18 jaar nie, if you catch the drift. As jy ook te dig is om iets wat ons skryf te verstaan, is dit nie ons probleem nie.

Vrydag Bederf

November 4, 2011 in Sonder kategorie

Voor ek enigsins verder gaan, moet ek die volgende net met julle deel. Dieselfde kliënte wat CUM Boeke se deur afgebreek het opsoek na ‘n porn shop gaan dalk by hierdie hardewarewinkel op pitch.

Stix vat vandag die pad Bloemfontein toe om daar te gaan party vir ‘n vriend se verjaarsdag. Ons glo hy sal die gevaaalik.com-naam hoog hou daar in die Vrystaat. Hy het darem ook die Vrydag Bederf saamgestel voor hy vertrek. Hoe lyk dit met ‘n bietjie joga?

Daar is ook ‘n nuwe party song vir heavy teelsmelt, en ‘n Gevaaalike Podcast om jou ore te oorweldig. Lekker naweek en dans daardie dansskoene deur!

_________________

LET WEL: gevaaalik.com is nie bedoel vir kinders onder 18 jaar nie. As jy sensitief is, of net nie van ons website hou nie, moet dit asseblief nie besoek nie. Dit is ook nie vir kinders bo 18 jaar nie, if you catch the drift. As jy ook te dig is om iets wat ons skryf te verstaan, is dit nie ons probleem nie.

A free pass to social delinquency

November 3, 2011 in Sonder kategorie

Die trailer is uit. Een van die dae kan jy weer skiet, bliksem en moor in die gemak van jou eie sitkamer. Waarvan praat ons? Grand Theft Auto V, natuurlik. Stix vertel meer.

Dan is daar natuurlik ook hierdie:

Hulle mag nie meer op dit TV verskyn nie, want hulle hotness was net een te veel vir ‘n paar kykers. Die Suid-Afrikaanse Reklamestandaarde Agentskap het klagtes ontvang oor die super hot engele, wat volgens die klaers net onaanvaarbaar was. Die klaers se idee van hoe ‘n engel lyk, is seker iets soos Kurt Darren in ‘n speedo met engelvlerke.

Om daardie siek image uit jou kop te kry, bring ons vir jou net drie quick pics van die Axe Angels. As jy nie weet waaroor die bohaai gaan nie, kan jy die advertensie hier check.

Wat dink julle van die Axe Angels? Is dit regtig so onaanvaarbaar? Ons weet darem nie…