Soveel nuus jy sal dit nie glo nie.
Augustus 19, 2011 in Sonder kategorie
So baie het gebeur die laaste ruk dit is moeilik om by te hou, maar gelukkig hou ons jou op hoogte.
Bobby van Jaarsveld moer sy naam weer met ‘n plank
Self Beeld raak deurmekaar met Afrikaans Popsterre
Black Sabbath nuwe album met Ozzy?
The Adventures of Raindance Maggie
Settle die score met gevaaalik.com en Vrydag Bederf
En daar is nog vele meer. Alles op gevaaalik.com
_________________
LET WEL: gevaaalik.com is nie bedoel vir kinders onder 18 jaar nie. As jy sensitief is, of net nie van ons website hou nie, moet dit asseblief nie besoek nie. Dit is ook nie vir kinders bo 18 jaar nie, if you catch the drift. As jy ook te dig is om iets wat ons skryf te verstaan, is dit nie ons probleem nie.
StokkiesII het gesê op Augustus 19, 2011
Ja dit is die punt. hahaha
Gaan lees op gevaaalik.com