Vrydag Bederf vir ouens en ‘n Vrydag Bederf vir die dames

Augustus 12, 2011 in Sonder kategorie

Stix was die week so oulik om vir altwee geslagte ‘n Vrydag bederf te gee. Want die gevaaalik.com lesers vra so mooi.

Vir die manne

Vir die dames

 

Dan is daar ook nuus oor Snorgustus 2011 vir die wat belang sou stel kyk gerus na die manne se Vrydag Bederf.

_________________

LET WEL: gevaaalik.com is nie bedoel vir kinders onder 18 jaar nie. As jy sensitief is, of net nie van ons website hou nie, moet dit asseblief nie besoek nie. Dit is ook nie vir kinders bo 18 jaar nie, if you catch the drift. As jy ook te dig is om iets wat ons skryf te verstaan, is dit nie ons probleem nie.

1 antwoord op Vrydag Bederf vir ouens en ‘n Vrydag Bederf vir die dames

  1. Sies vir wat? Is dit nie al te oulik nie?

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie.