Stix vertel on van die nuwe klug wat SA TV gaan tref
Augustus 12, 2011 in Sonder kategorie
Ek like Pop Idols fokkol. Ons het genoeg talentlose etters wat geld maak in Suid-Afrika deur kak musiek te maak. Ek kan name noem, maar jy weet na wie ek verwys: Juanita Du Plessis.Idols is nou regtig ‘n mors van almal wie dit kyk se tyd. Veral hier in Suid-Afrika waar een of ander talentlose doos die kompetisie wen en dan hoor jy nooit weer van hom nie. Behalwe miskien as jy by Firkin in Centurion uithang, dan sal jy die talentlose doos daar sien optree van tyd tot tyd.
Vir die res van Stix se storie gaan kyk gerus hier: SA TV raak nog kakker
_________________
LET WEL: gevaaalik.com is nie bedoel vir kinders onder 18 jaar nie. As jy sensitief is, of net nie van ons website hou nie, moet dit asseblief nie besoek nie. Dit is ook nie vir kinders bo 18 jaar nie, if you catch the drift. As jy ook te dig is om iets wat ons skryf te verstaan, is dit nie ons probleem nie.
bernster het gesê op Augustus 12, 2011
Dis baie lelik van my, MAAR ek dink sy is ‘n skynheilige bitch. Ek laaik haar niks.
bernster het gesê op Augustus 12, 2011
Juanita is vir my in haar eie liga. Patricia en Jurie is net gewone irriterende ape. Daar behoort ‘n anti-JdP beweging te wees wat hulle daarvoor beywer om haar te laat deporteer Namibië toe. Dis nou nadat hulle haar bates genasionaliseer het! Gepraat van bates, sy is darem op ‘n manier aantreklik. Dis seker hoekom sy nog nie geskiet is nie.
bernster het gesê op Augustus 12, 2011
Die talentlose goes without saying. Of wag, hulle het wel talent, maar dit het meer met geldmaak uit te waai as met sang of kunstenaars wees!
bernster het gesê op Augustus 12, 2011
Die stories wat ek al van haar gehoor het…skokkend! Een van haar gunsteling woordjies kan blykbaar na afrikaans vertaal word as ‘kat’.
bernster het gesê op Augustus 12, 2011
Ek sal daai een moet onthou!
Iewers gaan iemand ‘n selfoonvideotjie van haar op haar “beste” aan Heat of die Son verkoop. Dan gaan meer sterfgevalle in ouetehuise veroorsaak as toe dit onlangs uitgekom het dat Rudi (van Rudi en Corlea faam) gay is. My skoonpa het amper sy klere geskeur en op die ashoop gaan sit met daai een…
StokkiesII het gesê op Augustus 12, 2011
@Bernard Ek is baie bly dit is hoe jy voel oor Juanita, sy is ‘n skynheilige teef. Maar ek moet sê dat ek al ouens gesien het wat herhaaldelik in die gesig geskop is wat meer aantreklik is as sy.
bernster het gesê op Augustus 12, 2011
Ek het haar al ‘n keer of wat ontmoet. Doenbaar in my boeke.
StokkiesII het gesê op Augustus 12, 2011
Wel in daardie geval: Gee vir my ook van daardie goed wat jy rook, dit klink befok.
bernster het gesê op Augustus 12, 2011
Daais my geheim!
bernster het gesê op Augustus 12, 2011
Btw, jy weet jy kan die hyperlink so opstel dat hy die url in ‘n nuwe tab oopmaak?
StokkiesII het gesê op Augustus 12, 2011
Ek het dit nie geweet nie, maar ek sal verseker daarna kyk.
avega het gesê op Augustus 12, 2011
Een goeie produk van Idols is The Graeme Watkins project.
bernster het gesê op Augustus 12, 2011
Lekker bloos ek nou Charlene!
bernster het gesê op Augustus 12, 2011
Ja gelukkig oor die cool gedeelte!
Ek was hopelaas te lui eers my eie werk te doen…wat nog te sê van ander s’n!
Gelukkig is daar niks fout met nerds nie. Bill Gates het mos gesê mens moet nerds mooi behandel…hulle gaan waarskynlik eendag jou baas wees.
bernster het gesê op Augustus 12, 2011
Party nerds moet sorg dat dinge nie uitmekaar val verder af in die food chain nie…
Unicorn007 het gesê op Augustus 12, 2011
Waar gaan Huisgenoot Kotsspel nuwe gesigte kry as dit nie vir Idols is nie?
gevaaalik.com het gesê op Augustus 12, 2011
Seker maar uit die city dump daar in die oosrand van Johannesburg waar hulle die res van die gemors kry.
StokkiesII het gesê op Augustus 12, 2011
Ja nee die fok weet.
StokkiesII het gesê op Augustus 12, 2011
@Charlene en @Bernard nerds rook nie goeie shit nie.