Jy blaai in die argief vir 2011 Augustus.

Soveel nuus jy sal dit nie glo nie.

Augustus 19, 2011 in Sonder kategorie

So baie het gebeur die laaste ruk dit is moeilik om by te hou, maar gelukkig hou ons jou op hoogte.

Die malste bachelors ooit

Bobby van Jaarsveld moer sy naam weer met ‘n plank

Stoute Boudjies

Self Beeld raak deurmekaar met Afrikaans Popsterre

Black Sabbath nuwe album met Ozzy?

Nieu-Seeland hou aan spyker

The Adventures of Raindance Maggie

Slegte nuus by Pukklpop

Settle die score met gevaaalik.com en Vrydag Bederf

En daar is nog vele meer. Alles op gevaaalik.com

_________________

LET WEL: gevaaalik.com is nie bedoel vir kinders onder 18 jaar nie. As jy sensitief is, of net nie van ons website hou nie, moet dit asseblief nie besoek nie. Dit is ook nie vir kinders bo 18 jaar nie, if you catch the drift. As jy ook te dig is om iets wat ons skryf te verstaan, is dit nie ons probleem nie.

Ken jy probleme?

Augustus 14, 2011 in Sonder kategorie

_________________

LET WEL: gevaaalik.com is nie bedoel vir kinders onder 18 jaar nie. As jy sensitief is, of net nie van ons website hou nie, moet dit asseblief nie besoek nie. Dit is ook nie vir kinders bo 18 jaar nie, if you catch the drift. As jy ook te dig is om iets wat ons skryf te verstaan, is dit nie ons probleem nie.

Vrydag Bederf vir ouens en ‘n Vrydag Bederf vir die dames

Augustus 12, 2011 in Sonder kategorie

Stix was die week so oulik om vir altwee geslagte ‘n Vrydag bederf te gee. Want die gevaaalik.com lesers vra so mooi.

Vir die manne

Vir die dames

Dan is daar ook nuus oor Snorgustus 2011 vir die wat belang sou stel kyk gerus na die manne se Vrydag Bederf.

_________________

LET WEL: gevaaalik.com is nie bedoel vir kinders onder 18 jaar nie. As jy sensitief is, of net nie van ons website hou nie, moet dit asseblief nie besoek nie. Dit is ook nie vir kinders bo 18 jaar nie, if you catch the drift. As jy ook te dig is om iets wat ons skryf te verstaan, is dit nie ons probleem nie.

Stix vertel on van die nuwe klug wat SA TV gaan tref

Augustus 12, 2011 in Sonder kategorie

Ek like Pop Idols fokkol. Ons het genoeg talentlose etters wat geld maak in Suid-Afrika deur kak musiek te maak. Ek kan name noem, maar jy weet na wie ek verwys: Juanita Du Plessis.Idols is nou regtig ‘n mors van almal wie dit kyk se tyd. Veral hier in Suid-Afrika waar een of ander talentlose doos die kompetisie wen en dan hoor jy nooit weer van hom nie. Behalwe miskien as jy by Firkin in Centurion uithang, dan sal jy die talentlose doos daar sien optree van tyd tot tyd.

Vir die res van Stix se storie gaan kyk gerus hier: SA TV raak nog kakker

_________________

LET WEL: gevaaalik.com is nie bedoel vir kinders onder 18 jaar nie. As jy sensitief is, of net nie van ons website hou nie, moet dit asseblief nie besoek nie. Dit is ook nie vir kinders bo 18 jaar nie, if you catch the drift. As jy ook te dig is om iets wat ons skryf te verstaan, is dit nie ons probleem nie.

Sondag-keywords

Augustus 7, 2011 in Sonder kategorie

Hier is ‘n paar keywords om jou uit die een week te kry, en in die volgende een in.

Snorgustus (en Georgia Salpa).

___________________________________________

Kommin (die Flooze).

___________________________________________

Batman.

___________________________________________

Oppikoppi Breakfast.

___________________________________________

Roxy Ingram.

___________________________________________

Nog Oppikoppi breakfast.

___________________________________________

Olivia Wilde.

___________________________________________

gevaaalik.com

___________________________________________

_________________

LET WEL: gevaaalik.com is nie bedoel vir kinders onder 18 jaar nie. As jy sensitief is, of net nie van ons website hou nie, moet dit asseblief nie besoek nie. Dit is ook nie vir kinders bo 18 jaar nie, if you catch the drift. As jy ook te dig is om iets wat ons skryf te verstaan, is dit nie ons probleem nie.

Die nuutste oor Kings of Leon

Augustus 3, 2011 in Sonder kategorie

Kings of Leon gaan nie opbreek nie. So het Nathan Followill via twitter laat weet. Jared Followill het ook op twitter grappies gemaak daaroor en laat weet dat “inside sources” nie geglo moet word nie, omdat hulle (soos ons ook fokken goed weet) gewoonlik heeltemal verkeerd is.

Die broers ontken nie dat daar probleme is nie, maar dit lyk asof hulle dink hulle kan dit hanteer sonder dat die band tot niet gaan. Fans oor die wêreld heen hoop dat die Kings dinge kan regruk – veral Suid-Afrikaanse fans wat wag op ‘n komende Kings of Leon-optrede in SA.

_________________

LET WEL: gevaaalik.com is nie bedoel vir kinders onder 18 jaar nie. As jy sensitief is, of net nie van ons website hou nie, moet dit asseblief nie besoek nie. Dit is ook nie vir kinders bo 18 jaar nie, if you catch the drift. As jy ook te dig is om iets wat ons skryf te verstaan, is dit nie ons probleem nie.

Kings of Leon kanselleer hulle Amerikaanse toer

Augustus 2, 2011 in Sonder kategorie

Kings of Leon het hulle Amerikaanse toer gekanselleer, het die band via hulle website laat weet. Die redes vir dié besluit is blykbaar leadsinger Caleb Followill se stemprobleme en moegheid.

Die nuus kom egter as geen verrassing nie. Net Vrydag het Followill die stage in die middel van ‘n show in Texas verlaat. Hy het op daardie stadium belowe hy sou terugkom om nog drie songs te sing, maar hy het nie. Die band se bassist Jared het later op twitter laat weet dat daar ook interne probleme in die band is.

Op hierdie stadium heers daar onsekerheid oor wat op fans wag. Twee dinge is seker: ‘n kakhuis vol Amerikaanse fans is nou erg pissed, en fans wêreldwyd wag om te sien wat gaan gebeur. Hopelik is dit nie die einde van nog ‘n goeie band nie.

(Check ook ons nuutste poll aan die regterkant van ons homepage en laat weet ons wat jy van Kings of Leon se probleme dink.)

_________________

LET WEL: gevaaalik.com is nie bedoel vir kinders onder 18 jaar nie. As jy sensitief is, of net nie van ons website hou nie, moet dit asseblief nie besoek nie. Dit is ook nie vir kinders bo 18 jaar nie, if you catch the drift. As jy ook te dig is om iets wat ons skryf te verstaan, is dit nie ons probleem nie.

Maak gereed vir Oppikoppi 2011

Augustus 2, 2011 in Sonder kategorie

Die week waarvoor baie van ons al die laaste paar maande wag is hier. Oppikoppi 2011 begin Vrydag. Baie mense slaan al van Woensdag af deur na die kampgronde. Dit gaan befok wees. Ek het besluit om hier vir julle ‘n lysie aanmekaar te slaan van goed wat jou Oppikoppi sal verbeter. Daar is ook so ‘n paar tips van goed wat jou Oppikoppi kan versuur en wat jy eerder moet of nie moet doen nie.

Check hier vir tips om Oppikoppi te oorleef.