Jy blaai in die argief vir 2011 Julie.

Vrydag is vir Party Party Party!

Julie 15, 2011 in Sonder kategorie

Posduif bring die week weer vir ons ‘n gevaaalike Party Song. Die keer is dit Beastie Boys. Jy het geen verskoning om nie die teels in jou kantoor te begin smelt nie.

Gaan kyk gerus na die: Vrydag party Song

Dan ook het Stix weereens vir ons ietsie gebring om lekker oor te lag.

So gaan comment gerus daar op gevaaalik.com en laat weet vir Stix wat julle van sy grap dink.

_________________

LET WEL: gevaaalik.com is nie bedoel vir kinders onder 18 jaar nie. As jy sensitief is, of net nie van ons website hou nie, moet dit asseblief nie besoek nie. Dit is ook nie vir kinders bo 18 jaar nie, if you catch the drift. As jy ook te dig is om iets wat ons skryf te verstaan, is dit nie ons probleem nie.

Posduif se “How to” na jou inner Zef

Julie 14, 2011 in Sonder kategorie

Zef… ‘n woord wat reeds wye kringe in ons pragtige taal sowel as nasie rond gesweef het. ‘n Innige begeerte van enige Suid Afrikaaner en ‘n obsessie by veral die afrikaanse man. Of jy nou dink jy naai die kat en of jy nou ‘n selfbeeld probleem het, enige bra het ‘n klein bietjie zef in hom. Daai greiseltjie opwinding om poes te skree en daai intieme liefde om teels te smelt… jy weet wat ek bedoel.

Die konsep van Zef is deesdae vreeslik commercial, mense probeer aspris zef wees om eintlik cool te wees…the fucking irony! Die woord het sy geur verloor en alles is ‘n namaaksel van iets wat eens spesiaal en kosbaar was. Ons kan sekerlik “Die Antwoord” bedank vir dit maar hey, tenminste het hulle die woord sowel as die leefstyl op die map gesit.

Vir die res: Die innige Zef wat ons trots maak

Vir die eerste keer in baie lank het Stix niks om te sê

Julie 13, 2011 in Sonder kategorie

Stix het die week nie veel om te sê nie maar tog bring hy nogsteeds vir julle die Stoute Boudjies. Aangesien hy niks het om te sê nie kan ek maar die nuus aan julle breek dat Stix nou ook genader is om vir SA Music Zone te skryf. Ons is baie trots op hom, soos ‘n jong seun op sy eerste vry en boob raak trots sal wees. Geluk Stix ou perd, hou die gevaaalik.com naam hoog.

Gaan kyk gerus na SA Music Zone as julle op hoogte wil bly van SA musiek sake of as jy Prime Circle kaartjies wil wen in Pretoria of Johannesburg. As jy net Stix se artikel wil sien, gaan kyk hier. Dit is eintlik in Engels, hy verbaas ons ook elke dag.

Nou terug na die werk wat Stix vir ons doen. Vir die week se Stoute Boudjies.

_________________

LET WEL: gevaaalik.com is nie bedoel vir kinders onder 18 jaar nie. As jy sensitief is, of net nie van ons website hou nie, moet dit asseblief nie besoek nie. Dit is ook nie vir kinders bo 18 jaar nie, if you catch the drift. As jy ook te dig is om iets wat ons skryf te verstaan, is dit nie ons probleem nie.

Hoe advertensies van nou af moet wees

Julie 13, 2011 in Sonder kategorie

Kom ons wees gou eerlik. ‘n Hond wat kar geluide maak saam met ‘n ander, kleiner hond is simpel en glad nie snaaks of slim nie. Ouma en Oupa wat ‘n sjokolade deel is kak. Enige advertensie waarin daar “Ayoba” gesê word is kak. Die vet fokken seekoei wat jou wil vertel waar om versekering te kry is gay. Versekering advertensies van ‘n ou wat homself verf om soos jou huis se muur te lyk suig balls. Basies, meeste advertensie op TV deedae is kak.

Wat kort die advertensies? Wel vir een dit moet snaaks wees. Plus wat is fout met ‘n vloekwoord so hier en daar. Kenny Powers en K-Swiss doen dit reg. Check net hier.

Om die advertensies van die toekoms te sien: Kenny Powers K-Swiss

Stix bring weer vir ons so paar snaakse foto’s

Julie 12, 2011 in Sonder kategorie

Dit is maklik genoeg volg die link as jy die res wil sien: Snaakse Foto’s

_________________

LET WEL: gevaaalik.com is nie bedoel vir kinders onder 18 jaar nie. As jy sensitief is, of net nie van ons website hou nie, moet dit asseblief nie besoek nie. Dit is ook nie vir kinders bo 18 jaar nie, if you catch the drift. As jy ook te dig is om iets wat ons skryf te verstaan, is dit nie ons probleem nie.

Taylor Momsen wys haar vergroeisels

Julie 12, 2011 in Sonder kategorie

Julle onthou dalk vir Taylor Momsen. Ek het haar so ruk terug genominate vir die vocalist vir die Gevaaalike Dame band. Ek het vandag bietjie navorsing gedoen oor mejuffrou Momsen na iemand dit onder my aandag gebring het dat my wiskunde tos is en sy dalk nie 18 is nie.

Wel met hierdie brokkie nuus moet ek jou volgens wet laat weet dat ja, my wiskunde is tos. Baie tos. Taylor Momsen is 17 en sal eers oor 15 dae 18 wees. My fokop. Aangesien sy 17 is moet jy nou onder 18 wees om vuil gedagtes te hê oor wat jy binnekort hier gaan sien. Jou fokken pedofiel. Wat is die “wettige” ouderdom in Suid-Afrika?

Vir die res van die artikel en die foto’s : Taylor Momsen rock ‘n roll

_________________

LET WEL: gevaaalik.com is nie bedoel vir kinders onder 18 jaar nie. As jy sensitief is, of net nie van ons website hou nie, moet dit asseblief nie besoek nie. Dit is ook nie vir kinders bo 18 jaar nie, if you catch the drift. As jy ook te dig is om iets wat ons skryf te verstaan, is dit nie ons probleem nie

Dinge is nie altyd soos dit lyk nie

Julie 11, 2011 in Sonder kategorie

Die video is ‘n wonderlike voorbeeld van die feit dat mens eers altyd moet seker maak en die volle storie bekyk voor jy besluit of dit “it’s on like Donkey Kong” of “mooi van ver maar ver van mooi” tiepe geval is.

Vir die snaakse maar tog disturbing video: Nie soos dit lyk nie

_________________

LET WEL: gevaaalik.com is nie bedoel vir kinders onder 18 jaar nie. As jy sensitief is, of net nie van ons website hou nie, moet dit asseblief nie besoek nie. Dit is ook nie vir kinders bo 18 jaar nie, if you catch the drift. As jy ook te dig is om iets wat ons skryf te verstaan, is dit nie ons probleem nie

Vrydag Party Song…Old School

Julie 8, 2011 in Sonder kategorie

Middag mense. Fokkit, kan dit glo, Vrydag is hier en dis tyd vir jol, suip en kak aanjaag. Nou vandag se song keuse mag dalk vir jou ‘n snaakse een wees maar dis die tiepe mood waarin ek is. Fokken old school rock en roll deur ‘n legend sanger, die ene Bob Dylan.

Die weer is bietjie kouer en die mense is rustiger so die outjie is gepas (dink ek as individu in my persoonlike kapasiteit).  Sit terug en geniet die lirieke, eks seker die tune sal memories by enige bra laat herleef.

En onthou…Drink uit met jou vink uit!

Vir die legendary Bob Dylan video: Vrydag Party Song

_________________

LET WEL: gevaaalik.com is nie bedoel vir kinders onder 18 jaar nie. As jy sensitief is, of net nie van ons website hou nie, moet dit asseblief nie besoek nie. Dit is ook nie vir kinders bo 18 jaar nie, if you catch the drift. As jy ook te dig is om iets wat ons skryf te verstaan, is dit nie ons probleem nie

Wolvemobile, die Batmobile van Snordorp

Julie 8, 2011 in Sonder kategorie

Ant se eerste pos vandat gevaaalik.com die Litnet blogs betree het.

Kyk, as jy al ‘n poezef ride in jou bestaan gewaar het gaan hierdie jou opnuut laat wonder waddefok aangaan met die samelewing.

Enter the Wolvemobile!

Vanuit die buik van Lucifer het hierdie turf jet met ‘n brullende lawaai geskiet soos die 1300cc vuurpyl wat hy is. Die produk van ‘n ooraktiewe verbeelding en dubbele dosis poezef is ‘n aanskoulike figuur van motorvoertuig belaglikheid. En om alles te kroon, is die trotse bestuurder/wolftemmer boonop ‘n tjerrie. Dis reg, die skoner geslag in dele van Snordorp spog met ghries onder die vingernaels, blink sierwiele, oorgrote uitlaatpype en ‘n bek so vuil soos Germiston.

Vir die res van die artikel en meer foto’s: Wolvemobile

_________________

LET WEL: gevaaalik.com is nie bedoel vir kinders onder 18 jaar nie. As jy sensitief is, of net nie van ons website hou nie, moet dit asseblief nie besoek nie. Dit is ook nie vir kinders bo 18 jaar nie, if you catch the drift. As jy ook te dig is om iets wat ons skryf te verstaan, is dit nie ons probleem nie.

Vrydag Bederf en ‘n mal teef op twitter

Julie 8, 2011 in Sonder kategorie

Vandag kan jy die Vrydag Bederf sien soos elke Vrydag op gevaaalik.com

In ander nuus daar is ‘n nuwe Charlie Sheen op Twitter. Behalwe die mal een is eintlik fokol maar sy gaan aan asof sy cool is en Charlie Sheen was darem cool. Die bees se neus, die kat se ballas, die by se kniee maar eintlik is sy meer iets soos Julius Malema se piel. Dom, vuil en iets wat die wêreld nie nodig het nie.

As jy die res van die storie wil lees gaan gerus na: Mal teef op Twitter