Nasionale Braaidag (Wen ‘n Skaap), die Vrydag Party Song, en natuurlik die Vrydag Bederf

Julie 29, 2011 in Sonder kategorie

Nasionale Braaidag is vir elke Suid-Afrikaner ‘n big deal. Dit is die een dag ‘n jaar waar jy afkry by die werk net om te braai. Ter viering gaan die mense van Nasionale Braaidag ‘n kompetisie hou waar jy jou eie skapie kan wen om te braai of te spit. Dis so maklik soos comment op Facebook en jy is ingeskryf. Jy kan ook elke dag ‘n skapie wen tot en met Nasionale Braaidag. Waarvoor wag jy? Kry die besonderhede hier.

In ander nuus bring Posduif vir jou die Vrydag Party Song waarmee jy hierdie naweek die teels behoorlik kan smelt, en natuurlik is daar ook die Vrydag Bederf.

Mag jou naweek fantasties wees, en mag jou befokte braaivuur jou beskerm teen hierdie kak koue winterweer!

_________________

LET WEL: gevaaalik.com is nie bedoel vir kinders onder 18 jaar nie. As jy sensitief is, of net nie van ons website hou nie, moet dit asseblief nie besoek nie. Dit is ook nie vir kinders bo 18 jaar nie, if you catch the drift. As jy ook te dig is om iets wat ons skryf te verstaan, is dit nie ons probleem nie.

1 antwoord op Nasionale Braaidag (Wen ‘n Skaap), die Vrydag Party Song, en natuurlik die Vrydag Bederf

  1. loudavisi het gesê op Julie 29, 2011

    Skapies is nou so duur.
    As jy een koop moet jy hom voor in die kar laat sit.
    😀

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.