Wat het ooit geword van Candice Hillebrand?

Julie 28, 2011 in Sonder kategorie

Dié van julle wat as kind KTV kon kyk, sal dadelik weet van wie ek praat. Candice Hillebrand se claim to fame is dat sy een van die eerste (en langste) presenters op ou KTV was. Nadat sy te oud geword het daarvoor, het sy padgegee daar, en ewe skielik was sy nie net die presenter van allerhande ander nie-kinderprogramme nie, sy was in die fokken FHM.

As ek reg onthou was dit toe die FHM nog net R20,95 gekos het (en die pitte werd was). Candice is in daardie tyd ook ‘n paar keer in die “FHM 100 Sexiest Women” opgeneem, en sy was nogal ‘n groot favourite vir FHM, soos wat Kerry McGregor ook later geword het. Ek is bevrees dinge het seriously fokken downhill begin gaan daarna…


Lees hier wat het geword van Candice Hillebrand.



_________________

LET WEL: gevaaalik.com is nie bedoel vir kinders onder 18 jaar nie. As jy sensitief is, of net nie van ons website hou nie, moet dit asseblief nie besoek nie. Dit is ook nie vir kinders bo 18 jaar nie, if you catch the drift. As jy ook te dig is om iets wat ons skryf te verstaan, is dit nie ons probleem nie.

3 antwoorde op Wat het ooit geword van Candice Hillebrand?

  1. @Charlene: Hahaha, ek is bly ek is nie die enigste een wat so dink van Top Billing nie.

    Ek dink Candice/Candeeeeece moes eintlik angry gewees het vir haar ma en pa. Hulle kon haar “Bubblegum” genoem het, en dit sou minder soos ‘n soort chappie geklink het as “Candice/Candeeeeece”.

  2. Hahahaha! Ek stem saam. Top Billing irriteer my, want die goed wat hulle profile is meestal net mense met te veel geld en geen smaak/klas nie. M.a.w. pretentious douchebags.

    Maar volgens hulle aspire ons eintlik almal mos om in tos moderne huise te bly waarin ons smugly ons eie poepe snuif, elkeen ‘n Prius ry, en vir mekaar vertel hoe classy ons is.

  3. Is dit miskien Boere-tos-kaans waarvan jy daar praat? Dit is fokken disgusting.

    Of die Guess-handsakkie R3000 gekos het by ‘n winkel in Sandton, of R30 gekos het by die China shop, dit bly ewe lelik en ewe kommin.

    Mag jy ‘n awesome naweek sonder smug assholes beleef!

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.