Rinus die Sanger

Julie 25, 2011 in Sonder kategorie

Op ‘n tyd het ons gedink dat Suid-Afrika die ergste gestraf is. Kurt Darren, Juanita du Plessis, Bobby van Jaarsveld, ens., ens. Maar ons was verkeerd! Nederland word erger gestraf.

As jy ‘n explanation soek vir hierdie foto, kyk hier. En te danke aan Arno in Nederland kan gevaaalik.com sy lesers bedwelm met nog ‘n hit deur Rinus.

Dit maak mens amper dankbaar vir Kurt.

_________________

LET WEL: gevaaalik.com is nie bedoel vir kinders onder 18 jaar nie. As jy sensitief is, of net nie van ons website hou nie, moet dit asseblief nie besoek nie. Dit is ook nie vir kinders bo 18 jaar nie, if you catch the drift. As jy ook te dig is om iets wat ons skryf te verstaan, is dit nie ons probleem nie.

2 antwoorde op Rinus die Sanger

  1. loudavisi het gesê op Julie 25, 2011

    Neeeeee!

  2. Horrible, is dit nie?

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.