Yolandi Malherbe en Candice Boucher

Julie 21, 2011 in Sonder kategorie

Nou die dag het ons begin met ons nuwe poll om te bepaal wie is die hotste: Megan Fox, Yolandi Malherbe, Tracy McGregor, of Katy Perry. Vir net ‘n oomblik het dit gelyk asof Megan Fox voor is, maar dit lyk asof die local talent haar nou goed verby gevat het.

‘n Upcoming Suid-Afrikaanse hottie, Yolandi Malherbe, wat onlangs in die nuutste uitgawe van Playboy SA verskyn het, rule hierdie poll met 42% van die stemme. Fox is tweede met 28%, gevolg deur McGregor en Perry wat albei staan op 15%. Daar is nog kans om te gaan stem as jy dalk nie saamstem nie. Gaan na gevaaalik.com en kyk vir die poll bo aan die regterkant van die homepage.

In ander nuus berig News24 dat Suid-Afrikaanse model Candice Boucher nie gemaklik voel daarmee om in Playboy te verskyn nie. Dis nou die Suid-Afrikaanse uitgawe van Playboy, om meer spesifiek te wees. Maar in April 2010 het Boucher wel ‘n shoot gedoen met Playboy USA. Meer hieroor op gevaaalik.com. En onthou, gevaaalik.com is nie vir minderjariges nie. Ook nie vir suur ou drolle nie.

_________________

LET WEL: gevaaalik.com is nie bedoel vir kinders onder 18 jaar nie. As jy sensitief is, of net nie van ons website hou nie, moet dit asseblief nie besoek nie. Dit is ook nie vir kinders bo 18 jaar nie, if you catch the drift. As jy ook te dig is om iets wat ons skryf te verstaan, is dit nie ons probleem nie.

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.