Gevaaalik.com se nuwe look

Julie 19, 2011 in Sonder kategorie

So ons het gevaaalik.com so ‘n bietjie gerevamp. Dit lyk nou ‘n snars anders. En om dit te vier, het ons eerstens vir ons getroue lesers ‘n aantal hot photos gebring.

Dit is Megan Fox daardie. Duh. So gepraat van Megan Fox: Sy is een van die name in ons nuutste poll. Die vraag is “Wie is hotter?” Is dit Megan Fox, Yolandi Malherbe (wat te sien is in die nuutste uitgawe van SA Playboy en met wie ons ‘n exclusive onderhoud gevoer het vroeër hierdie jaar), Katy Perry, of Tracy McGregor (wat die cover girl was vir die eerste uitgawe van die fresh SA Playboy)? Yolandi is tans voor.

Gaan stem, en check sommer die websaait uit terwyl jy daar is. Ons het ook ‘n forum geskep waar mense kan kak praat as hulle sou wou. Dis nou as jy nie klaar genoeg kak praat buite die interweb nie.

_________________

LET WEL: gevaaalik.com is nie bedoel vir kinders onder 18 jaar nie. As jy sensitief is, of net nie van ons website hou nie, moet dit asseblief nie besoek nie. Dit is ook nie vir kinders bo 18 jaar nie, if you catch the drift. As jy ook te dig is om iets wat ons skryf te verstaan, is dit nie ons probleem nie.

2 antwoorde op Gevaaalik.com se nuwe look

  1. @Anha: Ok.

  2. StokkiesII het gesê op Julie 19, 2011

    @Anha, Nee wat?

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.