Vrydag Bederf en Bobby se kruk

Julie 15, 2011 in Sonder kategorie

Stix is terug. Nadat hy ‘n volle 2 artikels geskryf het vir SA Music Zone is hy terug met ‘n bang en spreek vir Bobby van Jaarsveld gou onder vier oë. Plus hy bring vir jou Vrydag Bederf.

Vri die res van die foto’s: Vrydag Bederf

_________________

LET WEL: gevaaalik.com is nie bedoel vir kinders onder 18 jaar nie. As jy sensitief is, of net nie van ons website hou nie, moet dit asseblief nie besoek nie. Dit is ook nie vir kinders bo 18 jaar nie, if you catch the drift. As jy ook te dig is om iets wat ons skryf te verstaan, is dit nie ons probleem nie.

4 antwoorde op Vrydag Bederf en Bobby se kruk

  1. Modigliani het gesê op Julie 15, 2011

    Moet tog net nie vloek vandag nie, die sedebewaker purgasie middel is WILD op die blogs.
    Sy gil op my.

  2. StokkiesII het gesê op Julie 15, 2011

    Hoe fokken sê? Moet ek nie fokken vloek nie. Fok sorry. Ag for fucks sake. Fok. Ok ek gaan nou ophou.

  3. Modigliani het gesê op Julie 15, 2011

    Bwha ha hahahahaha

    Nee rerig – gaan kyk daar by my.
    Dan kom vertel jy vir my jou opinie.
    Albei my blogs vandag is verkrag deur hierdie faktap antie.

  4. Modigliani het gesê op Julie 15, 2011

    Dankie Stix – waardeer jou kommentaar daar by my!

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.