Jy blaai in die argief vir 2011 Julie.

Nasionale Braaidag (Wen ‘n Skaap), die Vrydag Party Song, en natuurlik die Vrydag Bederf

Julie 29, 2011 in Sonder kategorie

Nasionale Braaidag is vir elke Suid-Afrikaner ‘n big deal. Dit is die een dag ‘n jaar waar jy afkry by die werk net om te braai. Ter viering gaan die mense van Nasionale Braaidag ‘n kompetisie hou waar jy jou eie skapie kan wen om te braai of te spit. Dis so maklik soos comment op Facebook en jy is ingeskryf. Jy kan ook elke dag ‘n skapie wen tot en met Nasionale Braaidag. Waarvoor wag jy? Kry die besonderhede hier.

In ander nuus bring Posduif vir jou die Vrydag Party Song waarmee jy hierdie naweek die teels behoorlik kan smelt, en natuurlik is daar ook die Vrydag Bederf.

Mag jou naweek fantasties wees, en mag jou befokte braaivuur jou beskerm teen hierdie kak koue winterweer!

_________________

LET WEL: gevaaalik.com is nie bedoel vir kinders onder 18 jaar nie. As jy sensitief is, of net nie van ons website hou nie, moet dit asseblief nie besoek nie. Dit is ook nie vir kinders bo 18 jaar nie, if you catch the drift. As jy ook te dig is om iets wat ons skryf te verstaan, is dit nie ons probleem nie.

Wat het ooit geword van Candice Hillebrand?

Julie 28, 2011 in Sonder kategorie

Dié van julle wat as kind KTV kon kyk, sal dadelik weet van wie ek praat. Candice Hillebrand se claim to fame is dat sy een van die eerste (en langste) presenters op ou KTV was. Nadat sy te oud geword het daarvoor, het sy padgegee daar, en ewe skielik was sy nie net die presenter van allerhande ander nie-kinderprogramme nie, sy was in die fokken FHM.

As ek reg onthou was dit toe die FHM nog net R20,95 gekos het (en die pitte werd was). Candice is in daardie tyd ook ‘n paar keer in die “FHM 100 Sexiest Women” opgeneem, en sy was nogal ‘n groot favourite vir FHM, soos wat Kerry McGregor ook later geword het. Ek is bevrees dinge het seriously fokken downhill begin gaan daarna…

Lees hier wat het geword van Candice Hillebrand.

_________________

LET WEL: gevaaalik.com is nie bedoel vir kinders onder 18 jaar nie. As jy sensitief is, of net nie van ons website hou nie, moet dit asseblief nie besoek nie. Dit is ook nie vir kinders bo 18 jaar nie, if you catch the drift. As jy ook te dig is om iets wat ons skryf te verstaan, is dit nie ons probleem nie.

Die anti-chris is Afrikaans

Julie 27, 2011 in Sonder kategorie

Nie net is die anti-chris Afrikaans nie, maar hy is bekend onder die Afrikanervolk en hy gaan die hele wêreld die afgrond in lei. Meestal is die anti-chris ‘n Afrikaner, want soos julle almal weet gee God net om oor die Afrikanervolk en die Satan moet dan ook fokus op die Afrikanervolk.

Enter Rian van Heerden. Rian het nie net nou die dag vir Bobbie van Jaarsveld saam met die Satan in ‘n strik laat trap nie, maar hy is blykbaar die anti-chris. Dit is nou volgens gospel sanger Phillip Kotze.

Rian het OFM blykbaar verlaat vir Jacaranda. Phillip doen een of ander gospelprogram Sondagaande op OFM. Nadat Rian die stasie verlaat het en nie meer daar was om ‘n gat in Phillip se gesig te kont nie, kon banggat Phillip die volgende op sy Facebook status plaas: “Noudat hy nie meer deel is van OFM nie, kan ek dit sê: Die keuse is eenvoudig – of jy delete Rian van Heerden van jou vriendskaplys, of jy delete Christen van jou profiel inligting. Jy kan nie albei behou nie. Die keuse is joune…”. Want indien julle nie geweet het nie, Jesus is “with the times” en check Facebook. As jy vriende is met Rian op Facebook is jy nie vriende met Jesus op Facebook nie.

Is dit net ek of probeer mense om die Afrikaners elke dag net meer belaglik te laat lyk? Het Beeld en Die Burger begin tik uitdeel saam met hulle daaglikse koerant?

_________________

LET WEL: gevaaalik.com is nie bedoel vir kinders onder 18 jaar nie. As jy sensitief is, of net nie van ons website hou nie, moet dit asseblief nie besoek nie. Dit is ook nie vir kinders bo 18 jaar nie, if you catch the drift. As jy ook te dig is om iets wat ons skryf te verstaan, is dit nie ons probleem nie.

Rinus die Sanger

Julie 25, 2011 in Sonder kategorie

Op ‘n tyd het ons gedink dat Suid-Afrika die ergste gestraf is. Kurt Darren, Juanita du Plessis, Bobby van Jaarsveld, ens., ens. Maar ons was verkeerd! Nederland word erger gestraf.

As jy ‘n explanation soek vir hierdie foto, kyk hier. En te danke aan Arno in Nederland kan gevaaalik.com sy lesers bedwelm met nog ‘n hit deur Rinus.

Dit maak mens amper dankbaar vir Kurt.

_________________

LET WEL: gevaaalik.com is nie bedoel vir kinders onder 18 jaar nie. As jy sensitief is, of net nie van ons website hou nie, moet dit asseblief nie besoek nie. Dit is ook nie vir kinders bo 18 jaar nie, if you catch the drift. As jy ook te dig is om iets wat ons skryf te verstaan, is dit nie ons probleem nie.

Eerste official event van gevaaalik.com

Julie 25, 2011 in Sonder kategorie

Die eerste official event van gevaaalik.com vind in Augustus plaas.

Gaan lees hier vir meer besonderhede.

_________________

LET WEL: gevaaalik.com is nie bedoel vir kinders onder 18 jaar nie. As jy sensitief is, of net nie van ons website hou nie, moet dit asseblief nie besoek nie. Dit is ook nie vir kinders bo 18 jaar nie, if you catch the drift. As jy ook te dig is om iets wat ons skryf te verstaan, is dit nie ons probleem nie.

Yolandi Malherbe en Candice Boucher

Julie 21, 2011 in Sonder kategorie

Nou die dag het ons begin met ons nuwe poll om te bepaal wie is die hotste: Megan Fox, Yolandi Malherbe, Tracy McGregor, of Katy Perry. Vir net ‘n oomblik het dit gelyk asof Megan Fox voor is, maar dit lyk asof die local talent haar nou goed verby gevat het.

‘n Upcoming Suid-Afrikaanse hottie, Yolandi Malherbe, wat onlangs in die nuutste uitgawe van Playboy SA verskyn het, rule hierdie poll met 42% van die stemme. Fox is tweede met 28%, gevolg deur McGregor en Perry wat albei staan op 15%. Daar is nog kans om te gaan stem as jy dalk nie saamstem nie. Gaan na gevaaalik.com en kyk vir die poll bo aan die regterkant van die homepage.

In ander nuus berig News24 dat Suid-Afrikaanse model Candice Boucher nie gemaklik voel daarmee om in Playboy te verskyn nie. Dis nou die Suid-Afrikaanse uitgawe van Playboy, om meer spesifiek te wees. Maar in April 2010 het Boucher wel ‘n shoot gedoen met Playboy USA. Meer hieroor op gevaaalik.com. En onthou, gevaaalik.com is nie vir minderjariges nie. Ook nie vir suur ou drolle nie.

_________________

LET WEL: gevaaalik.com is nie bedoel vir kinders onder 18 jaar nie. As jy sensitief is, of net nie van ons website hou nie, moet dit asseblief nie besoek nie. Dit is ook nie vir kinders bo 18 jaar nie, if you catch the drift. As jy ook te dig is om iets wat ons skryf te verstaan, is dit nie ons probleem nie.

Lady Gaga in trane oor Juanita se glorie

Julie 20, 2011 in Sonder kategorie

Na wat verneem word, is die internasionale popmusiekster Lady Gaga tans erg depressief. Haar neerslagtige toestand kom nie as gevolg van haar ongeluk tydens ‘n konsert nie, maar na aanleiding van die taning van haar populariteit in Suid-Afrika. Dié afname in Gaga-manie kan vermoedelik toegeskryf word aan die ongewone populariteit van kommin Afrikaanse musiek in Suid-Afrika.

Ongeveer ‘n maand gelede is Gaga se album Born This Way van sy eerste plek op die Suid-Afrikaanse amptelike top 20-musieklys ontneem deur niemand anders as Juanita du Plessis nie. Du Plessis is onder meer bekend vir haar irriterende sokkie-en-suip-kak-musiek, asook haar skaamtelose uitbuiting van die Christenmark. Haar album Wees Lig het haar in Junie bo-aan die plaaslike treffersparade geplaas. Daarbenewens is sy ook onlangs vereer met die Huisgenoot Tempo-toekenning vir gewildste vroulike kunstenaar. Dit is nie bekend of Huisgenoot bewus is dat hierdie toekenning vir kunstenaars verkeerdelik aan ‘n blote vermaaklikheidster gegee is nie. Dieselfde fout is begaan deur die toekenning vir gewildste manlike kunstenaar aan Bobby dis-‘n-tottie/dit-was-die-duiwel van Jaarsveld te gee.

Daar was egter ook goeie nuus: Die Heuwels Fantasties is by dieselfde geleentheid vir hul album Wilder as die wildtuin bekroon met die toekenning vir kopskuifalbum van die jaar.

Laastens ‘n ander onbelangrikheid wat hier genoem word ter wille van gebalanseerde beriggewing: Jay van wannabe boyband in limbo Eden het die toekenning vir gewildste  pop-album van die jaar ontvang vir sy solo-album wat hy briljant genoeg Solo gedoop het, en hy het ook weggestap met die toekenning vir gewildste liedjie vir sy eentonige geteem genaamd “Melanie”.

_________________

LET WEL: gevaaalik.com is nie bedoel vir kinders onder 18 jaar nie. As jy sensitief is, of net nie van ons website hou nie, moet dit asseblief nie besoek nie. Dit is ook nie vir kinders bo 18 jaar nie, if you catch the drift. As jy ook te dig is om iets wat ons skryf te verstaan, is dit nie ons probleem nie.

Gevaaalik.com se nuwe look

Julie 19, 2011 in Sonder kategorie

So ons het gevaaalik.com so ‘n bietjie gerevamp. Dit lyk nou ‘n snars anders. En om dit te vier, het ons eerstens vir ons getroue lesers ‘n aantal hot photos gebring.

Dit is Megan Fox daardie. Duh. So gepraat van Megan Fox: Sy is een van die name in ons nuutste poll. Die vraag is “Wie is hotter?” Is dit Megan Fox, Yolandi Malherbe (wat te sien is in die nuutste uitgawe van SA Playboy en met wie ons ‘n exclusive onderhoud gevoer het vroeër hierdie jaar), Katy Perry, of Tracy McGregor (wat die cover girl was vir die eerste uitgawe van die fresh SA Playboy)? Yolandi is tans voor.

Gaan stem, en check sommer die websaait uit terwyl jy daar is. Ons het ook ‘n forum geskep waar mense kan kak praat as hulle sou wou. Dis nou as jy nie klaar genoeg kak praat buite die interweb nie.

_________________

LET WEL: gevaaalik.com is nie bedoel vir kinders onder 18 jaar nie. As jy sensitief is, of net nie van ons website hou nie, moet dit asseblief nie besoek nie. Dit is ook nie vir kinders bo 18 jaar nie, if you catch the drift. As jy ook te dig is om iets wat ons skryf te verstaan, is dit nie ons probleem nie.

Spesiaal vir Senna

Julie 18, 2011 in Sonder kategorie

Maandae is almal altyd sat van te veel teelsmelt oor die naweek. Die ander mense by die werk is irriterend, en jy sien weer uit na Vrydag. Jou geduld is ook nie wat dit moet wees nie.

En daarom, ter wille van goeie gees, rig ons hier by gevaaalik.com ‘n spesiale boodskap aan daardie dierbare blogger Senna. Senna, jy is ‘n poes. Hier is vir jou ‘n keuse van wat om te doen:

1. Gaan was asseblief die sand uit jou konserwatiewe vagina.

2. Drink ‘n ‘Senna’ (die plant wat gebruik word om purgasiemiddels te maak – soos Senokot). Dit sal dalk die kak uit jou haal.

3. Moenie blogs lees waarvan jy nie hou nie.

Daarsy. Nou voel almal beter. It had to be said. As jy nog beter wil voel, gooi ‘n draai by gevaaalik.com. Ons het twee video’s vir verskillende smake: Een is ‘n advertensie van die Universiteit van Lincoln in Engeland. Dit mag nie meer op die TV gewys word nie. Die ander is ‘n dame wat touspring. In ‘n bikini. In slow motion. Inderdaad.

_________________

LET WEL: gevaaalik.com is nie bedoel vir kinders onder 18 jaar nie. As jy sensitief is, of net nie van ons website hou nie, moet dit asseblief nie besoek nie. Dit is ook nie vir kinders bo 18 jaar nie, if you catch the drift. As jy ook te dig is om iets wat ons skryf te verstaan, is dit nie ons probleem nie.

Vrydag Bederf en Bobby se kruk

Julie 15, 2011 in Sonder kategorie

Stix is terug. Nadat hy ‘n volle 2 artikels geskryf het vir SA Music Zone is hy terug met ‘n bang en spreek vir Bobby van Jaarsveld gou onder vier oë. Plus hy bring vir jou Vrydag Bederf.

Vri die res van die foto’s: Vrydag Bederf