Jy blaai in die argief vir 2011 Junie.

As jy soos ons voel…

Junie 28, 2011 in Sonder kategorie

En wil huil omdat dit vandag eers Dinsdag is, moet jy dalk ‘n draai gaan maak op gevaaalik.com. Zaheer Carrim het ‘n stuk geskryf oor sy ervaring met Afrikaners, en daar is darem ‘n grappie of twee om voor te lag ook. Hier is een van hulle:

_________________

LET WEL: gevaaalik.com is nie bedoel vir kinders onder 18 jaar nie. As jy sensitief is, of net nie van ons website hou nie, moet dit asseblief nie besoek nie. Dit is ook nie vir kinders bo 18 jaar nie, if you catch the drift. As jy ook te dig is om iets wat ons skryf te verstaan, is dit nie ons probleem nie.

Die Vrydag Party Song, Oom Pep se uitgawe van die Vrydag Bederf en Gordon Ramsay

Junie 24, 2011 in Sonder kategorie

Vir die eerste keer het iemand ‘n request ingesit vir ‘n teelsmeltende tune – en Posduif het die mense gegee wat hulle soek. So as jy hierdie naweek jou kommin buurman se Skouspel 2010 wil uitdoof, maak ‘n draai op gevaaalik.com.

Oom Pep het double time gewerk en vir jou ‘n double trouble Vrydag Bederf gebring. Dit is gevaaaliker as Team Rocket van Pokémon-faam.

En natuurlik is dit nie al nie. Hier by gevaaalik.com bring ons ook vir jou gevaaalike nuus – al is dit dikwels meer lagwekkend as nuuswaardig. So indien jy al ‘n rede gesoek het om ‘n lid van jou familie te mok omdat hulle Gordon Fokken Ramsay se MasterChef kyk – klik hier.

Smelt daardie teels asof jy CTM se waarborg toets, bra!

_________________

LET WEL: gevaaalik.com is nie bedoel vir kinders onder 18 jaar nie. As jy sensitief is, of net nie van ons website hou nie, moet dit asseblief nie besoek nie. Dit is ook nie vir kinders bo 18 jaar nie, if you catch the drift. As jy ook te dig is om iets wat ons skryf te verstaan, is dit nie ons probleem nie.

‘n Voorsmakie

Junie 24, 2011 in Sonder kategorie

So drie maande gelede het Stix ‘n review geskryf oor die eerste uitgawe van die nuwe Suid-Afrikaanse Playboy. Hy het gescheme dat ‘n uitgawe van Playboy teen R45 meer werd is as ‘n FHM, GQ, en ander tydskrifte in daardie klas.

Wel, saam met hierdie afgelope maand se 100 Sexiest Women het FHM ook ‘n nuwe look. Hulle beskryf dit byvoorbeeld as “awesomer”. Hier by gevaaalik.com het ons gaan ondersoek instel, en binnekort laat ons jou weet of dit regtig die moeite werd is om jou pitte weer op die FHM te begin uitgee. (Volgens ons, obviously. En dis nou obviously as jy nie nog heeltyd anyway FHM koop nie.)

Terwyl julle wag, kyk wie het ‘n draai gemaak as cover girl:

_________________

LET WEL: gevaaalik.com is nie bedoel vir kinders onder 18 jaar nie. As jy sensitief is, of net nie van ons website hou nie, moet dit asseblief nie besoek nie. Dit is ook nie vir kinders bo 18 jaar nie, if you catch the drift. As jy ook te dig is om iets wat ons skryf te verstaan, is dit nie ons probleem nie.

Lagmateriaal

Junie 23, 2011 in Sonder kategorie

Vandag bring gevaaalik.com vir jou ‘n paar foto’s om jou voor te berei op die laaste dag van die week. Môre is Vrydag, bra!

_________________

LET WEL: gevaaalik.com is nie bedoel vir kinders onder 18 jaar nie. As jy sensitief is, of net nie van ons website hou nie, moet dit asseblief nie besoek nie. Dit is ook nie vir kinders bo 18 jaar nie, if you catch the drift. As jy ook te dig is om iets wat ons skryf te verstaan, is dit nie ons probleem nie.

Google vra, en Yahoo! antwoord

Junie 23, 2011 in Sonder kategorie

Google het ons geskok met sy auto complete suggestions vir “Is it normal…?” Wel, Yahoo! Answers het ‘n antwoord op Google se ontstellende vraag wat amper nog meer disturbing as die vraag is.

Duidelik is hierdie ‘n sakie waaroor baie mense hulself bekommer. Thank goodness for Google and Yahoo! Answers.

_________________

LET WEL: gevaaalik.com is nie bedoel vir kinders onder 18 jaar nie. As jy sensitief is, of net nie van ons website hou nie, moet dit asseblief nie besoek nie. Dit is ook nie vir kinders bo 18 jaar nie, if you catch the drift. As jy ook te dig is om iets wat ons skryf te verstaan, is dit nie ons probleem nie.

Google Win

Junie 22, 2011 in Sonder kategorie

Tik bietjie ‘Is it normal’ in Google en kyk toe in absolute fokken horror hoe Google jou vraag auto complete met suggestions.

_________________

LET WEL: gevaaalik.com is nie bedoel vir kinders onder 18 jaar nie. As jy sensitief is, of net nie van ons website hou nie, moet dit asseblief nie besoek nie. Dit is ook nie vir kinders bo 18 jaar nie, if you catch the drift. As jy ook te dig is om iets wat ons skryf te verstaan, is dit nie ons probleem nie.

Oppikoppi 2011, ‘n weird tribute aan Madonna, en Stoute Boudjies

Junie 22, 2011 in Sonder kategorie

Dit is amper weer tyd vir daardie jaarlikse Suid-Afrikaanse musikale hoogtepunt: Oppikoppi. (Die laagtepunt is Skouspel, indien jy gewonder het. In fact, Skouspel is laer as ‘n laagtepunt, maar my vocab bied geen oorspronklike benaming daarvoor nie. Wag, wag. In fact is Skouspel ‘n laagtepunt in die ganse bestaan van die mensdom. But I fokking digress.) Stix vertel wie almal by vanjaar se Oppikoppi gaan wees (buiten nou die verteenwoordigers van gevaaalik.com). En dis nie net locals nie, my bra.

Posduif joins in the celebrations deur vir jou ‘n hilariese tribute aan Madonna te bring. Dis een van daardie home video-treffers wat dié outjie gehoop het weg is. Wel dit is nie. Dit is nou op die interweb, en dus oral. Vir ewig. Of is dit nou VirEwig? Fok, ons gaan een van die dae alles deurmekaar begin skryf oor Auto & General se kak bemarkingsveldtog wat gemik is op dom Afrikaners (en kak digters uit Bloemfontein).

Anyway, daar is natuurlik ook vandag die weeklikse Stoute Boudjies op gevaaalik.com. Berei jou solank voor vir ‘n naweek van teelsmelt!

_________________

LET WEL: gevaaalik.com is nie bedoel vir kinders onder 18 jaar nie. As jy sensitief is, of net nie van ons website hou nie, moet dit asseblief nie besoek nie. Dit is ook nie vir kinders bo 18 jaar nie, if you catch the drift. As jy ook te dig is om iets wat ons skryf te verstaan, is dit nie ons probleem nie.

Vir seker nie

Junie 21, 2011 in Sonder kategorie

Eerste rede om nie jou versekering na VirSeker te skuif nie:

Al wat erger kon wees, is gratis Skouspel-kaartjies – for life.

_________________

LET WEL: gevaaalik.com is nie bedoel vir kinders onder 18 jaar nie. As jy sensitief is, of net nie van ons website hou nie, moet dit asseblief nie besoek nie. Dit is ook nie vir kinders bo 18 jaar nie, if you catch the drift. As jy ook te dig is om iets wat ons skryf te verstaan, is dit nie ons probleem nie.

Weird Al en Lady Gaga

Junie 21, 2011 in Sonder kategorie

Hou jy van Weird Al Yankovic se parodieë? Hy het al meer as 80 gemaak, so jy beter. Sy nuutste een is “Perform This Way” (na aanleiding van Lady Gaga se “Born This Way”).

Kyk dit gerus hier.

Weird Al Yankovic as Lady Gaga in "Perform This Way"

_________________

LET WEL: gevaaalik.com is nie bedoel vir kinders onder 18 jaar nie. As jy sensitief is, of net nie van ons website hou nie, moet dit asseblief nie besoek nie. Dit is ook nie vir kinders bo 18 jaar nie, if you catch the drift. As jy ook te dig is om iets wat ons skryf te verstaan, is dit nie ons probleem nie.

Slechte Mensen

Junie 21, 2011 in Sonder kategorie

Sit jy dalk en dink dat helfte van die jaar nou verby is, en jy weet nie of daar iets is om na uit te sien vir die res van 2011 nie? Wel, Posduif gee ‘n paar highlights. Daar is onder meer nuwe albums van Coldplay en Red Hot Chili Peppers, Oppikoppi wag op die horison, ens., ens.

Verder het ons ‘n freaky oupa ontdek (hy’s nie een van ons s’n nie):

En ons bring vir jou Bittereinder se nuutste video (“Slechte Mensen” feat. Tim Beumers):

But all is not fun and games today. Stix skryf ook oor die hartseer dood van een van die ouens van Jackass, Ryan Dunn.