Jy blaai in die argief vir 2011 Mei.

Hoe om te score met Facebook

Mei 31, 2011 in Sonder kategorie

Aangesien amper elke mens wat jy ken deesdae op Facebook is en meeste wil so graag hê jy moet in hul sake krap dat jy elke foto wat nog van hulle op Facebook gesit het kan sien, het ons gedink dit sal goed wees om julle te vertel hoe jy vir jou ‘n cherry of ‘n knaap op Facebook kan los slaan. Eintlik sê ons meer vir julle wat om nie te doen om soos ‘n doos voor te kom op Facebook nie.

1. Die is die belangrikste reël en moet gevolg word vir enige van die goed om te werk. Eintlik praat ons poes en try net gevaaalik.com bietjie bemark. Jy moet diegevaaalik.com Facebook Fan page join en aan al jou vriende suggest.

2. Moenie moan op jou status nie. Niemand like ‘n moangat nie. Almal wat met jou simpatiseer, doen dit net oor hulle self hou van moan op hul Facebook status. “Ek mis my bokkie so baie” is nie ‘n oulike status nie, dit is fokken gay.

Hier is die ander 8 Facebook Nee Nee’s

_________________

LET WEL: gevaaalik.com is nie bedoel vir kinders onder 18 jaar nie. As jy sensitief is, of net nie van ons website hou nie, moet dit asseblief nie besoek nie. Dit is ook nie vir kinders bo 18 jaar nie, if you catch the drift. As jy ook te dig is om iets wat ons skryf te verstaan, is dit nie ons probleem nie.

Obsessie met Als

Mei 30, 2011 in Sonder kategorie

More aan almal vanoggend. Dit is Maandag ja. Kom ons begin sommer met ‘n nuwe up and coming SA rock talent. Ontmoet vir Obsessie met als. Julle kan van hulle songs hoor op hulle Facebook Fan Page en as jy dit baie smaak kan jy die vollengte album by Look & Listen koop. Ons het onslangs die kans gekry om hulle so paar vrae  te vra.

Obsessie met als interview.

_________________

LET WEL: gevaaalik.com is nie bedoel vir kinders onder 18 jaar nie. As jy sensitief is, of net nie van ons website hou nie, moet dit asseblief nie besoek nie. Dit is ook nie vir kinders bo 18 jaar nie, if you catch the drift. As jy ook te dig is om iets wat ons skryf te verstaan, is dit nie ons probleem nie.

Vrydag Bederf wat jou die somer gaan laat mis

Mei 27, 2011 in Sonder kategorie

Vir die wat breindood is en nog nie agtergekom het nie, die winter is op ons. Dit is doos koud. Hierdie Vrydag Bederf mag jou moontlik opkikker, maar ook bietjie hartseer maak. Want vandag sien ons wat ons gaan mis omdat dit nie meer somer is nie.

Lekker naweek.

Vir die res van die bittersoet Vrydag Bederf

_________________

LET WEL: gevaaalik.com is nie bedoel vir kinders onder 18 jaar nie. As jy sensitief is, of net nie van ons website hou nie, moet dit asseblief nie besoek nie. Dit is ook nie vir kinders bo 18 jaar nie, if you catch the drift. As jy ook te dig is om iets wat ons skryf te verstaan, is dit nie ons probleem nie.

Wat jy eintlik kort vir daai taxi

Mei 26, 2011 in Sonder kategorie

Een van die outjies op jou kar gemonteer sal vinnig enige taxi probleme wat ons in Suid-Afrika het uitsort. Moent nie kak vat nie, druk net die sneller knoppie.

Sien hier vir die oplossing

_________________

LET WEL: gevaaalik.com is nie bedoel vir kinders onder 18 jaar nie. As jy sensitief is, of net nie van ons website hou nie, moet dit asseblief nie besoek nie. Dit is ook nie vir kinders bo 18 jaar nie, if you catch the drift. As jy ook te dig is om iets wat ons skryf te verstaan, is dit nie ons probleem nie.

Stoute Boudjies wat Stix gister vergeet het

Mei 26, 2011 in Sonder kategorie

Gister was Woensdag. Ek ws deur die kak en aan die slaap en het vergeet om dieStoute Boudjies vir die week te doen. Maar moenie vrees nie, oooo moenie huil nie. Hier is die Stoute Boudjies wat veronderstel was om gister op gevaaalik.com te verskyn.

Vir die res van die pragtige foto’s gaan kyk gerus na Stoute Boudjies

_________________

LET WEL: gevaaalik.com is nie bedoel vir kinders onder 18 jaar nie. As jy sensitief is, of net nie van ons website hou nie, moet dit asseblief nie besoek nie. Dit is ook nie vir kinders bo 18 jaar nie, if you catch the drift. As jy ook te dig is om iets wat ons skryf te verstaan, is dit nie ons probleem nie.

Jy sal nooit kan raai nie, die duiwel is in haar

Mei 25, 2011 in Sonder kategorie

Jy sal nooit in jou lewe kan raai waaroor gaan die advertensie nie. Nie tot aan die einde nie. Pasop vir die fokken duiwel!

Sien die vreemde video hier: Devil

Covers wat jy nooit sou verwag deur hierdie Legends nie

Mei 25, 2011 in Sonder kategorie

Jis jis al die gevaaalike lesers.

As jy ‘n moerse musiek fan is soos ons het ek vandag vir jou ‘n moerse treat. Ek’t bietjie op die internet rond gefok en op ‘n paar kick ass covers afgekom, covers wat jy nooit ooit, sonder uitsondering sou verwag het nie. Beste van alles is, die ouens wat die covers doen is Legends in hul eie reg.

Video nommer 1: Dave Grohl cover Tiny dancer
Video nommer 2: Pearl Jam cover CCR se “fortunate son”
Video nommer 3: Red Hot Chillie Peppers cover die Bee Gee’s se “how deep is your love”

Nou ja, leen jou ore aan die volgende drie videos en staan reg om ‘n paar wilde teels te smelt.

Sien die video’s na die sprong: Video’s


Brad en Angie doen meer skade as wat jy dink

Mei 24, 2011 in Sonder kategorie

As jy nie aan ‘n rede kan dink om vir Angelina Jolie en Brad Pitt te haat nie is ons hier om jou te help. Sodra jy die hier onder sien gaan dit al te maklik wees om hulle te haat. Al is hy ‘n goeie akteur en sy is ‘n fokken sexy dame.

_________________

LET WEL: gevaaalik.com is nie bedoel vir kinders onder 18 jaar nie. As jy sensitief is, of net nie van ons website hou nie, moet dit asseblief nie besoek nie. Dit is ook nie vir kinders bo 18 jaar nie, if you catch the drift. As jy ook te dig is om iets wat ons skryf te verstaan, is dit nie ons probleem nie.


Posduif vertel ons van die Harold Camping

Mei 24, 2011 in Sonder kategorie

Julle het sekerlik al daai kak grappe gehoor bv. Wat is die kortste joke in die wereld…WP

Ja ja ja, baie kak ek weet, maar dit sluit aan by my volgende punt wat baie meer sin maak. Wie is die grootste grap in die mensdom se bestaan…Harold Camping ! Eintlik moet ek vra, wie is die grootste kont in die heelal? Wel dit was ‘n close call tussen Harold en John Edward maar ou Harold vat die title loshande.

Ek gaan julle ‘n paar redes gee hoekom ek so dink. Die kont het al die einde van die wereld twee keer verkeerd voorspel en het nou ‘n derde datum aan sy followers gegee. In sy eerste raaiskoot het hy voorspel dat die wereld in September 1994 gaan eindig maar het later bevestig dat hy ‘n mathematical error gemaak het, daarna het hy die datum na 21 May 2011 toe geskuif. Wel ons is almal nog hier so die kont was weer verkeerd.

Vir die res van die artikel lees hier: Harold Camping

_________________

LET WEL: gevaaalik.com is nie bedoel vir kinders onder 18 jaar nie. As jy sensitief is, of net nie van ons website hou nie, moet dit asseblief nie besoek nie. Dit is ook nie vir kinders bo 18 jaar nie, if you catch the drift. As jy ook te dig is om iets wat ons skryf te verstaan, is dit nie ons probleem nie.

Laas week se Vrydag Bederf deur Stix

Mei 23, 2011 in Sonder kategorie

O my fok! Dit is more die raping. Of jy kan soos ons glo dat dit ‘n pot kak is wat ‘n ou wat te veel tik rook uit sy duim gesuig het. Dit is Vrydag en dit is tyd vir die Vrydag Bederf. Die week is dit weer ‘n ander Vrydag Bederf. Die week is dit almal gevaaalike dames met rooi hare. Ek like girls met rooi hare, solank die carpet net nie die drapes match nie, if you get what I’m saying.

Geniet die Vrydag aand. Dit mag dalk jou laaste Vrydag ooit wees. Of nie. Fok

Vir die res gaan na Rooikop Vrydag Bederf asook vele meer bespotting van die belaglikheid wat die Raping sou wees.