Vrydag Bederf en Angus Buchan se “closet”

April 29, 2011 in Sonder kategorie

Vandag het gevaaalik.com vir sy lesers ‘n lekker Vrydag Bederf. Verder onthul ons ook die nuutste skokkende brokkie nuus oor Angus Buchan. Kyk net hier!

In die kas, my bra.

En dan is daar nog iets oor Village People ook…

Lekker naweek!

__________________

LET WEL: gevaaalik.com is nie bedoel vir kinders onder 18 jaar nie. As jy sensitief is, of net nie van ons website hou nie, moet dit asseblief nie besoek nie. Dit is ook nie vir kinders bo 18 jaar nie, if you catch the drift. As jy ook te dig is om iets wat ons skryf te verstaan, is dit nie ons probleem nie.

22 antwoorde op Vrydag Bederf en Angus Buchan se “closet”

  1. thenack het gesê op April 29, 2011

    Neewat ou, dis nie eens snaaks nie. Verder het ek al meeste van julle jokes 2 jaar terug gesien

  2. @kammakazi: Ag dankie kammakazi, jou hulp word altyd waardeer, maar jy’t dalk nog nie gesien nie: As mens by LitNet blog lys Letterdash mens anyway by die nuutste blogs. En hier dog ons jy blog al lank.

  3. @thenack: Dis dalk nie vir jou snaaks nie…

    Do I sense a Buchan fan in our midst? Of mag mens sommer net nie grappies maak oor prekers nie?

  4. StokkiesII het gesê op April 29, 2011

    Wonderlik. Nog pseudo-intellectualism.

  5. @kammakazi: Dat jy nie van hierdie blog hou nie is geen skimp nie.

    If you don’t like it, don’t read it. Easy.

    En tog, dit alles ten spyt, is gevaaalik.com se bladlese hoër as kammakazi s’n. My magtig, en kammakazi se blog is nog ‘n “blog wat gons” ook. Kan jy nou meer?

  6. @kammakazi: Ja kyk, om geykte gesegdes te kom quote is beslis fokken genius.

  7. StokkiesII het gesê op April 29, 2011

    Birds of a feather flock together. Vra vir Buchan.

    Dit wat jy gesê het op reply na wat ek gesê het hou geen water nie.

  8. @kammakazi: Dit pla my ook nie. Jy is die een wat heeltyd vir ander mense sê hulle moet padgee, so asof jy die Koning van die LitNet-blogs is. Of asof ons blote teenwoordigheid jou skend, hahaha!

    Hoekom pla ons jou so, kamma? Is dit so erg dat iemand nie 100% met jou wil saamstem nie? Is dit vir jou so erg dat iemand hulle durf afvee aan jou aangeplakte (kamma, dus) digterlike taalgebruik? As jy nie van ons hou nie, los ons uit. Fokken easy, bra.

    Of dalk nie, as mens kyk na hoeveel ure jy al aan gevaaalik.com se doen en late afgestaan het.

  9. StokkiesII het gesê op April 29, 2011

    Jy vind dit seker nie snaaks nie. Maar baie van ons lesers lê nou soos hul lag.

    Oor ons ou grappies, daar is ‘n eenvoudige oplossing. Hou op om ons website te besoek. Ons sin vir humor pas jou inelkgeval nie.

  10. StokkiesII het gesê op April 29, 2011

    @gevaaalik.com soos ek sê pseudo-intellectualism. Kamma sal perfek ingepas het by die teologie/hippy studente op Tukkies se grasperke.

  11. @Stix: Hahaha, dalk nie. Hy’s heeltemal te onverdraagsaam.

  12. StokkiesII het gesê op April 29, 2011

    @gevaaalik.com ek het ook vergeet dat die teologie/hippy studente nie nog vansgevang is in die ou Suid-Afrika nie.

    Kamma sou sekerlik sy eie hoekie van die grasperk beset het. Alleen.

  13. Vetjan het gesê op April 30, 2011

    is julle ‘n gay werf?

    of hou julle van aartappels of wat?

  14. @Petrus Pap: Nee, ons isnie ‘n gay werf nie.

    Ja, ons hou van aartappels. Wel nie mal oor aartappelboerprekers nie.

  15. gevaaalik.com het gesê op Mei 3, 2011

    @Skeletor: Nee hel, vra dit. Ou kammakazi hou maar net nie van ons nie. Hy glo blykbaar ook dat almal anders (soos hy) ook nie van ons hou nie, en ook nie ons blog wil lees nie (soos hy). Maar hy lees dit lyk my nogal baie! Hahaha!

  16. gevaaalik.com het gesê op Mei 3, 2011

    @Skeletor: Hahaha, Skeletor, jy moet versigtig wees. Oom kammakazi lees alles wat ons hier skryf, hoor! Voor jy jou oë uitvee, vertel hy jou dat jy nie meer hier mag comments maak nie.

  17. thenack het gesê op Mei 4, 2011

    Seriously, dit is nie snaak snie, al hoekom dit dalk kan snaaks wees is omdat dit met ‘n Christen spot en dus op shock value probeer snaaks wees, en selfs daar is dit nie snaaks nie. Dis lame.

    Verder, ek sien jule probeer WKJ naboots wat net nog lamer is.

    Wat ek gesê het oor julle grappies is dat dit letterlik oud is. Dit is snaaks, maar oud. Elke keer as ek hier kom het ek julle joke ‘n maand of twee terug al in ‘n e-mail gekry, m.a.w, julle is nie juis cutting edge nie.

    So, kry cooler vriende sodat julle die jokes eerste kan hê, of raak self snaaks.

    Dit gesê, hoop julle kry die ding van die grond af, en so van geykte goed gepraat, stix and stones pappie

  18. gevaaalik.com het gesê op Mei 4, 2011

    @thenack: Okay, okay, wag, laat ek net reg verstaan hier. Ons mag nie vir Angus Buchan spot nie, want hy is ‘n Christen? So alle Christene en alles wat “Christelik” is, mag nie gespot word nie?

    Buchan is ‘n complete idioot wat praat soos ‘n idioot, aantrek soos ‘n idioot (ek bedoel seriously, ‘n cowboy-hoed?), en fokken outdated shit preek, maar ons mag hom nie spot daaroor nie, want hy is ‘n Christen? Ons mag die die fokken glaringly obvious hilarity in sy eie stupid sayings uitwys nie, want hy is ‘n Christen?

    Like that’s going to fucking happen. Check bietjie die Grondwet.

    Soos ons gesê het, as jy nie van ons humor hou nie (hoewel dit lyk my jy’t nie juis ‘n knack vir enigiets nie, terwyl ons besig is met kak puns), of as jy dit al gesien het, beweeg verby.

    So druk jou vinger in jou hol, en skommel tot jy nie meer ‘n suurpoes is nie, of breek jou vinger daar af, of gaan na ‘n Mighty Men Male Bonding Orgy toe, of (to continue in the style of your shitty puns) breek jou nek. Doen net wat jy wil. En nes kammakazi moet jy dalk ook daaraan dink dat nie almal soos jy voel nie. Ons website hits is vir ons genoeg. Bottom line: jy hoef nie ons stuff te lees nie.

    Jissis fok tog, is dit so ingewikkeld?

  19. gevaaalik.com het gesê op Mei 4, 2011

    @thenack: O, en nog ‘n ding. Dit is nou nie asof jou blog oorloop van kreatiwiteit nie. Shots van fyouautocorrect.com? Hel ja, dis nou vir jou nuut en awesome.

    O, en die Moslems wat jy so offend, mag hulle jou as Christen op soortgelyke wyse offend? Seker nie.

  20. thenack het gesê op Mei 5, 2011

    Soos ek gesê het, die punt van daai humor is dat dit spot met Christene, fine by me, dit is nog steeds nie snaaks nie. Daar was nie regtig talent in daai stukkie nie.

    Verder het ek gesê dat as julle probeer om te WKJ, sal julle julle eie flava da vlave moet kry, nie net zaber goose en poes se soos griffen en dan dink mense gaan julle blog ook oorval nie. Op hierdie punt moet julle dan ook cooler vriende kry sodat die jokes wat julle post actually nuut is.

    Ek lê nie claim daarop dat ek die fressest trend het nie, so eintlik is dit duidelik dat julle onlangs skoolgegaan het nie nie leer lees het nie.

    weereens, sterkte met die blog, en miskien kan julle ‘n oomblik dink oor my raad

  21. gevaaalik.com het gesê op Mei 5, 2011

    @thenack: Sorry, ek moet net gou jou sin aanhaal hier:

    “Ek lê nie claim daarop dat ek die fressest trend het nie, so eintlik is dit duidelik dat julle onlangs skoolgegaan het nie nie leer lees het nie.”

    WTF? Jy’t “nie” so opgefok, ek is nou nie seker wat jy wou sê nie. Either way, dit maak dit nogal ironies dat jy sê ons het probleme met skoolopleiding gehad.

    Die punt van daai humor oor Buchan was nie dat dit spot met Christene nie. Dit het gespot met Buchan se retoriek. Jy’t dalk nog nie agtergekom nie, maar Christene is somewhat meer divers as dit. Angus Buchan stel geensins alle Christene voor nie. Die stuk spot met hom en sy volgelinge. Dit is jammer dat jy dit nie gesnap het nie. En hoekom moet mens nou verder daaroor stry? Jy vind dit nie snaaks nie. So what. Ander mense vind dit snaaks. So gaan die lewe maar. Fokkit, is dit so moeilik? Almal vind nie dieselfde goed snaaks nie. Get over it, FFS. Hou op om ‘n pisbalie te wees.

    Kan ek dit nog ‘n keer sê? As jy nie van ons stuff hou nie, moet dit nie lees nie. Jou raad is maar bietjie bollie, want ons kry oorgenoeg hits om te weet daar IS mense wat ons stuff lees en dit snaaks vind. Dus sal ons jou kak raad steeds eerder nie neem nie.

    Lekker skommel!

  22. StokkiesII het gesê op Mei 5, 2011

    Nee ons gaan nie dink oor jou raad nie want dit is ‘n pot kak. Jy sê jy het alles op ons site al ‘n paar maande vroer gesien? Gee my asb ‘n link na die site waar jy dit alles gesien het?

    Hou net in gedagte dat dit is waaroor die internet gaan, as jy iets snaaks sien dan dra jy dit oor.

    As jy nie gevaaalik.com like nie, FOKOF!

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.