Post-paas met gevaaalik.com

April 26, 2011 in Sonder kategorie

Dit was ‘n lekker rustige paasnaweek vir meeste mense. Ook vir die ouens van gevaaalik.com. Maar rustig beteken nie doodstil nie, en daar is ‘n paar super nuwe goed op die gevaaalikste websaait op die interweb-dansbaan.


AB de Villiers misluk met sy walglike crossover-poging.

AB de Villiers en... iemand

Die onvermydelike kakheid van Kurt Darren se komende fliek word bespreek.

Turd Darren

 

Ons deel ‘n fokken snaakse advertensiegeval en nog ‘n unfortunate naam met julle.

 

Stix skryf ‘n resensie van Annie Klopper se Biografie van ‘n bende, en vertel ons of hierdie storie van Fokofpolisiekar jou pitte werd is.

Biografie van 'n bende

En laastens deel Posduif ‘n grappie om jou deur hierdie een irriterende werksdag te kry.

 

'n Voël

 

Amper daar, amper fokken daar!

__________________

LET WEL: gevaaalik.com is nie bedoel vir kinders onder 18 jaar nie. As jy sensitief is, of net nie van ons website hou nie, moet dit asseblief nie besoek nie. Dit is ook nie vir kinders bo 18 jaar nie, if you catch the drift. As jy ook te dig is om iets wat ons skryf te verstaan, is dit nie ons probleem nie.

2 antwoorde op Post-paas met gevaaalik.com

  1. StokkiesII het gesê op April 26, 2011

    Lyk my Kamakazi is weg op vakansie vir die paar af daggies. Dit of hy vind niks meer op gevaaalik.com om oor te kla nie. hahaha

    Anha is ook baie stil die laaste ruk.

    Het ek hulle afgeskrik?

  2. StokkiesII het gesê op April 26, 2011

    Hahaha. Ons sal maar sien of Kamakazi weer kom gesig wys. Ek is seker ons sal vir Anha weer sien. Sy is nice en het altyd iets intresant om te sê oor gevaaalik.com se mannewales.

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.