Oor dit vandag soos Vrydag is

April 21, 2011 in Sonder kategorie

Wel die langnaweek begin vandag. Soos elke week kry julle ‘n bederfie op “Vrydag”. Dit was ‘n kort week, maar hy het sy fokken tyd gevat om verby te gaan. Kom ons recap eers die week wat verby is.

Groot nuus hierdie week: ‘n man is doodgeskiet omdat hy water wil hê, en Malema en Afriforum giggel vir mekaar in die hof. Verder het die ANC nie hulle verkiesingskandidate in Noord-Wes (Potch) geregistreer nie, en dit lyk my die DA gaan nou daardie area vat. Allerhande ander kak het gebeur in ons pragtige Suid-Afrika, en ander belangrike nuus is dat daar hierdie maand lekker baie vakansiedae is waartydens jy kan suip en jol en skommies maak of jou girl zaber. Die populariteit van gevaaalik.com groei ook daagliks en ons kry al hoe meer terugvoer van julle, ons lesers. Dankie daarvoor.

Vir die foto’s van hierdie week se bederf, klik op ons naam hieronder.

gevaaalik.com

 

Die gevaaalikste websaait op die interwebdansbaan.

 

__________________

LET WEL: gevaaalik.com is nie bedoel vir kinders onder 18 jaar nie. As jy sensitief is, of net nie van ons website hou nie, moet dit asseblief nie besoek nie. Dit is ook nie vir kinders bo 18 jaar nie, if you catch the drift. As jy ook te dig is om iets wat ons skryf te verstaan, is dit nie ons probleem nie.

1 antwoord op Oor dit vandag soos Vrydag is

  1. StokkiesII het gesê op April 21, 2011

    @Skeletor,dit is niks behalwe ‘n plesier nie!

    N.S. gaan kyk gerus hierna, dit is moer snaaks. http://gevaaalik.com/student-assassin

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.