Happy Easter

April 20, 2011 in Sonder kategorie

__________________

LET WEL: gevaaalik.com is nie bedoel vir kinders onder 18 jaar nie. As jy sensitief is, of net nie van ons website hou nie, moet dit asseblief nie besoek nie. Dit is ook nie vir kinders bo 18 jaar nie, if you catch the drift. As jy ook te dig is om iets wat ons skryf te verstaan, is dit nie ons probleem nie.

4 antwoorde op Happy Easter

  1. StokkiesII het gesê op April 20, 2011

    Ja heerlikheid die bra is darem baie voorspelbaar. Maar ek weet hy like ons site eintlik baie, dus kom hy elke dag terug.

  2. @Anha: Hehehe, ja, seker hierdie keer oor ons min respek vir vroue wat deur diere aangeval word/diere wat vroue aanval/diere wat feeste oorneem.

    Of ons dra by tot die violence met ons violent prentjies.

    gevaaalik.com: Haasopswepers.

  3. thenack het gesê op April 20, 2011

    Wel seriously dude, eiers don’t cut you in the face like a bitch.

  4. thenack het gesê op April 20, 2011

    Ek dog die nat guava sou jou afgesit het AnHa?

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.