Op die kruispunt van gesondheid en spraakvryheid

Oktober 15, 2010 in Sonder kategorie

‘n Miniseminaar op die kruispunt van die gesondheidswese en spraakvryheid het op die Seminaarkamer begin met dr. Claire van Deventer as eerste bydraer. Nog bydraes tot hierdie belangrike debat sal volg. Hou dus die Seminaarkamer dop. En as jy ‘n mening oor die onderwerp te lug het, lug dit hier.

* Stuur ‘n e-pos met die woord “Ja” in die onderwerpveld na [email protected] om oor nuwe inskrywings op hierdie blog ingelig te word.

2 antwoorde op Op die kruispunt van gesondheid en spraakvryheid

  1. Man, SpekBek, ek sal jou versoek ter harte neem en probeer waar ek kan, maar jy kan gerus ook by die US se webwerf, by http://www.soliustitiae.co.za, waarvan ek mederedakteur is, gaan inloer. Dis nog nuut, maar het darem al begin.

  2. Ek probeer wel in my Kerkbode-rubriek (wat altyd hier ook verskyn) verwysings na ou EN nuwe teologiese ontwikkelings in te bou. So het ek al oor nuwe publikasies van Hauerwas, Van de Beek, Milbank, (Julie) Claassens en andere gedagtes gewissel. Vir meer uitvoerige besprekings kan jy egter, soos ek vroeer, geantwoord het, beter by http://www.soliustitiae.co.za aanklop.

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.