Hoekom buitelanders Afrikaans leer (of nie)
Augustus 30, 2010 in Sonder kategorie
‘n Nuwe miniseminaar het in die Seminaarkamer begin – oor hoekom sommige buitelanders in Suid-Afrika Afrikaans en/of ander Afrikatale aanleer, en andere nie. Die eerste bydrae, wat nou gelees kan word, is deur Almatine Leene. Die ander bydraes volg binnekort. Lees dit en gesels hier saam – in enige taal.
Lees nou ook Christiane Simon se gedagtes, as ‘n Duitser in SA, oor hierdie onderwerp.
* Stuur ‘n e-pos met die woord “Ja” in die onderwerpveld na [email protected] om oor nuwe inskrywings op hierdie blog ingelig te word.
Laat 'n Antwoord