Uitdaging: skaduwees

Maart 21, 2014 in Uncategorized

Die skaduwees op sneeu is sag en blou…

266

8 antwoorde op Uitdaging: skaduwees

  1. Godiva het gesê op Maart 21, 2014

    Dit is, Tannie Frannie 🙂

  2. tina10 het gesê op Maart 21, 2014

    Sug… so mooi maar lyk sooooo koud!

  3. tantekoba het gesê op Maart 21, 2014

    vir my part kan ons ook maar sneeu kry in die winter. Dit laat alles net sagter en beter lyk

  4. perdebytjie het gesê op Maart 22, 2014

    Ai dis mooi!

  5. Dirkie het gesê op Maart 22, 2014

    Pragtig .

  6. PIXIE het gesê op Maart 22, 2014

    Wow, dis vreeslik mooi!

  7. maryna het gesê op Maart 28, 2014

    Hierdie foto is net onbeskryflik mooi, die sneeu en die son. Wat kan mooier wees?

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.