Nuwejaarswense
Desember 31, 2013 in Uncategorized
Toe Laatlam die dag oor my skouer van julle blogs gelees het en so ewe opgemerk het: ‘Hulle klink nes Ma,’ het hy ‘n waar woord gespreek.
Hier by Litnet het ek geesgenote ontdek – en ook ander wat my denke opskerp. Dankie vir julle virtuele vriendskap.
Mag 2014 vir julle almal veel voorspoed en vreugde bring.
katrina het gesê op Januarie 1, 2014
Baie voorspoed en vreugdes vir jou ook!
tina10 het gesê op Januarie 1, 2014
Aha dis waarwoorde daardie!
Hoop jy het die allermooiste jaar
perdebytjie het gesê op Januarie 1, 2014
Baie dankie Tannie Frannie.Mens maak regtig lekker virtuele vriende en wat dit lekker maak,is dat mens vir jouself ‘n beeld van die persoon vorm,sonder dat jy ooit die mens gesien het.
frik van eeden het gesê op Januarie 1, 2014
@frandr
Als van asbestis vir 2014. Ons gesels weer oppie blogs deur die jaar.
Henry @kompethenry het gesê op Januarie 1, 2014
Ag dankie en die selfde daar by julle…
🙂
Godiva het gesê op Januarie 1, 2014
Ditto.
Groetnis uit ‘n koue Engeland.
Carol R @ Losbek het gesê op Januarie 1, 2014
Hehehe vir die opmerking van jou kind! Mag dit vir jou ook ‘n wonderlike jaar wees!