by Tannie Frannie
Desember 12, 2013 in Uncategorized
Die dag toe ek ‘n sneeu-engel maak, met die eerste sneeu van my lewe…
Rina Willemse het gesê op Desember 12, 2013
Lekker!
Tannie Frannie het gesê op Desember 14, 2013
@sirpsa Inderdaad 🙂
exionperfexi het gesê op Desember 12, 2013
🙂 ek wil ook graag eendag doodgaan voor die kind in my sterf ! nog nooit een in sneeu gewriemel nie maar baie keer al in seesand op vele strande
@exionperfexi Het nog nooit daaraan gedink om ‘n sand-engel te maak nie! Sal dit DV nog eendag probeer.
tina10 het gesê op Desember 13, 2013
hehehehe… ek giggel sommer van uitbundigheid …ek sal nooit weer daar opstaan nie
@tina10 Jong, dis so koud, jy sal dit uit noodweer regkry!
perdebytjie het gesê op Desember 13, 2013
Dis so oulik!Bly jy het bietjie kom inloer.Bly jy nog lekker daar by jou kinders?
@perdebytjie Mens is so verskeurd as jou kinders ver weg bly. Op die oomblik kuier ek by my kosbare dogter in die VSA en word tot in die afgrond toe bederf, maar verlang elke dag na my liewe skoondogtertjie en kleindogtertjie in SA…
Carol R @ Losbek het gesê op Desember 13, 2013
Dit lyk so lekker!
@losbek Sneeu-engel maak is baie lekker en maklik, maar sneeuman bou is jolly harde werk!
Godiva het gesê op Desember 13, 2013
Die lekkerste lekker Tannie Frannie. (Ek doen dit nog steeds elke winter hier na al die jare 😉 ) Pure joy!
@ladygodiva Sneeu is die allerlekkerste speelding!
Henry @kompethenry het gesê op Desember 13, 2013
Ag nice! – Ek het nog nooit een gemaak nie – nog nie soveel sneeu gesien nie!
@kompethenry Iewers moet jy die kans maak, dis groot pret.
Henry @kompethenry het gesê op Desember 15, 2013
Lyk so ja!
🙂
maryna het gesê op Desember 14, 2013
Betowerend! @frandr
Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.
Naam *
E-pos *
Webwerf
Skep asseblief ’n rekening om te begin.
Onthou My
Rina Willemse het gesê op Desember 12, 2013
Lekker!
Tannie Frannie het gesê op Desember 14, 2013
@sirpsa Inderdaad 🙂
exionperfexi het gesê op Desember 12, 2013
🙂 ek wil ook graag eendag doodgaan voor die kind in my sterf ! nog nooit een in sneeu gewriemel nie maar baie keer al in seesand op vele strande
Tannie Frannie het gesê op Desember 14, 2013
@exionperfexi Het nog nooit daaraan gedink om ‘n sand-engel te maak nie! Sal dit DV nog eendag probeer.
tina10 het gesê op Desember 13, 2013
hehehehe… ek giggel sommer van uitbundigheid …ek sal nooit weer daar opstaan nie
Tannie Frannie het gesê op Desember 14, 2013
@tina10 Jong, dis so koud, jy sal dit uit noodweer regkry!
perdebytjie het gesê op Desember 13, 2013
Dis so oulik!Bly jy het bietjie kom inloer.Bly jy nog lekker daar by jou kinders?
Tannie Frannie het gesê op Desember 14, 2013
@perdebytjie Mens is so verskeurd as jou kinders ver weg bly. Op die oomblik kuier ek by my kosbare dogter in die VSA en word tot in die afgrond toe bederf, maar verlang elke dag na my liewe skoondogtertjie en kleindogtertjie in SA…
Carol R @ Losbek het gesê op Desember 13, 2013
Dit lyk so lekker!
Tannie Frannie het gesê op Desember 14, 2013
@losbek Sneeu-engel maak is baie lekker en maklik, maar sneeuman bou is jolly harde werk!
Godiva het gesê op Desember 13, 2013
Die lekkerste lekker Tannie Frannie. (Ek doen dit nog steeds elke winter hier na al die jare 😉 )
Pure joy!