Nee man, @blikskottel – dis strepies daardie, nie fronsplooie nie! Tog moet ek saamstem dat sy heel ernstig lyk – maar dis van diepe gevoelens, nie van humeur nie.
Hey!! Nog ‘n katte “fan” – I’m not alone. Hou my blog dop vir ietsie oor ons kat, Sandpiper – “Piper” for short – is ‘n British Blue en sy sien ons as haar diensknegte. Ons het nie ‘n kat nie – Piper “het” ons! En ons wil dit nie anders hê nie.
Jy het ‘n baie mooi kat – en daai wilde kat is net so mooi.
Ag dis die mooiste diere.Ek verstaan hoekom jy so mal is oor hulle.Ek is bietjie laat hier op jou inskrywing,maar het jou om een of ander rede lanklaas gelees.
tina10 het gesê op Augustus 16, 2013
Ag hulle is darem al te mooi! Dankie vir die deel.
Lekker naweek
Tannie Frannie het gesê op Augustus 17, 2013
@tina10 Dankie, Tina – hoop jou naweek is heerlik en vrolik
Net Ek @ cbl1979 het gesê op Augustus 16, 2013
Sjoe pragtige katte!
Ek is ook katmal!
🙂
Tannie Frannie het gesê op Augustus 17, 2013
@cbl1979 So het ek agtergekom met jou inskrywing oor jou befoeterde kat 🙂
rosiemetdorings het gesê op Augustus 16, 2013
…..en ek gaan werk laat maak van my ekstra ogies. Die “t” aangesien vir nog ‘n “k” en gedink wat de drommel…….. 😛 sien toe die foto. 😀
Tannie Frannie het gesê op Augustus 17, 2013
@rosiemetdorings Bwahaha, Rosie – van watse skandalighede verdink jy my!
blikskottel het gesê op Augustus 17, 2013
Sy lyk maar effe moerig.
Tannie Frannie het gesê op Augustus 17, 2013
Nee man, @blikskottel – dis strepies daardie, nie fronsplooie nie! Tog moet ek saamstem dat sy heel ernstig lyk – maar dis van diepe gevoelens, nie van humeur nie.
frik van eeden het gesê op Augustus 17, 2013
@frandr
Hey!! Nog ‘n katte “fan” – I’m not alone. Hou my blog dop vir ietsie oor ons kat, Sandpiper – “Piper” for short – is ‘n British Blue en sy sien ons as haar diensknegte. Ons het nie ‘n kat nie – Piper “het” ons! En ons wil dit nie anders hê nie.
Jy het ‘n baie mooi kat – en daai wilde kat is net so mooi.
Tannie Frannie het gesê op Augustus 17, 2013
@frixos Heheheh – dis net ‘n oortuigde katliefhebber wat sal beweer dat daai wit kat mooi is!
Henry @kompethenry het gesê op Augustus 17, 2013
Skoonlief is ‘n lekker harige besem…
Die witte is vaartbelyn!
Carol R @ Losbek het gesê op Augustus 17, 2013
Pragtige diere! Ek is mal oor katte!
maryna het gesê op Augustus 18, 2013
Wat ‘n spoggerige madame! Ek hou ook sommer baie van die sneeuwit wilde kat. @frandr
Zeppie - @zephur het gesê op Augustus 19, 2013
Lekker wolstert aan haar
Joanna se Blokkie het gesê op Augustus 19, 2013
‘n Kat met ‘attitude’….
perdebytjie het gesê op Augustus 21, 2013
Ek het nog nooit ‘n kat gehad nie,maar dis pragtige diere!Mooi foto’s.
perdebytjie het gesê op Oktober 11, 2013
Ag dis die mooiste diere.Ek verstaan hoekom jy so mal is oor hulle.Ek is bietjie laat hier op jou inskrywing,maar het jou om een of ander rede lanklaas gelees.