Goeie Vrydag

Maart 29, 2013 in Uncategorized

Gedagtes oor die voorhangsel in die tempel wat daardie middag geskeur het:

Dit beteken dat ons nou vryelik toegang tot die Allerheiligste het deur ons Middelaar, Jesus Christus.

‘n Teoloog sien dit ook as God se gebaar van rou oor sy Seun: soos ‘n Joodse vader sy klere van bo tot onder sou skeur uit smart oor die dood van sy seun, so het God die swaar gordyn van bo tot onder geskeur.

5 antwoorde op Goeie Vrydag

  1. tina10 het gesê op Maart 29, 2013

    Geseënde Pase

  2. vega het gesê op Maart 29, 2013

    Ek is mal oor die ongelooflike simboliek van gebeurtenisse soos beskryf in die Bybel

  3. krokowaan het gesê op Maart 29, 2013

    dankie dat jy dit met ons deel

  4. nog nie so daaraan gedink nie

  5. Die rou van ‘n vader…

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie.