Net ingeval julle my hier los…

September 18, 2012 in Sonder kategorie

‘n Vinnige opmerkinkie sodat ek nie dalk met die Groot Trek agtergelaat word nie: Gaan kyk na Die Wonderwerker – dit maak mens trots om Afrikaans te wees!

20 antwoorde op Net ingeval julle my hier los…

  1. Jy praat ‘n waarheid. Ek het Saterdag gaan kyk.

  2. Ek weet nie of ons ooit gaan trek nie, Frann.

  3. TS het gesê op September 18, 2012

    Snik … dit wys nie hier nie! Ons sal nooit sonder jou gaan

  4. Ek hoop dat ek wat tegnologies gestremd is die trek sal baasraak!Ek gaan beslis die fliek kyk!

  5. Ek wil dit ook gaan kyk en wil nie trek nie!!

  6. http://blogs.litnet.co.za/rosiemetdorings/gerugte

    ek kry ‘n benoudheid as ek hoor wat met die ander forums gebeur het

  7. frandr het gesê op September 18, 2012

    En die beste van alles is dat my Amerikaanse skoonseun dit ook sal kan geniet danksy die onderskrifte, dis nou te se as daar uiteindelik ‘n DVD is

  8. frandr het gesê op September 18, 2012

    Lyk of die skrif nou aan die muur is…Ek troos my daaraan dat ons al heel dikwels paniekerig blikkieskos ens. aangekoop het net om uit te vind dat dinge ewe normaal voortgaan :0)

  9. frandr het gesê op September 18, 2012

    Dankie, liewe Tina – en ja, jou praktiese voorstel dat ons net nie ons name moet verander nie, maak 100% sin. Hoop daar’s ‘n DVD van die fliek, dan kan jy dit sien en ek ook weer.

  10. frandr het gesê op September 18, 2012

    Nee, ek was so ‘n bietjie besig, kon nie blog nie. Dankie vir die skakel, ek gaan lees.

  11. frandr het gesê op September 18, 2012

    Jy, tegnologies gestrem? Met al die foto’s wat jy so vaardig laai? Sien jou daar anderkant!

  12. frandr het gesê op September 18, 2012

    Ek hoop ons kry mekaar sonder om te woes te moet soek…

  13. frandr het gesê op September 18, 2012

    Wat het gebeur, Rosie? Dis juis my bekommernis dat hierdie Afrikaanse platform verdwyn. Waarvoor tel jy die dae af, is jy op pad terug Ndl toe?

  14. Ek sien nie uit na die verhuising nie! 🙁

  15. gaan more weer terug.
    Nog net vanaand in my eie bed met wosie in die waai van my bene.
    Teen Donderdagaand is ek darem weer agter die Baas se blad

  16. frandr het gesê op September 20, 2012

    Ag lekker, die Baas gaan bly wees!

  17. Dit was pragtig!Elke akteur pas perfek in sy rol.Die omgewing waarin dit afspeel,is so mooi en voer mens mee na daardie tyd.Werklik ‘n pluimpie in Katinka en haar span se hoede!

  18. Madhatter het gesê op Oktober 9, 2012

    Het dit al 2 keer gaan kyk. Fantasties.

  19. En ek wat nou so op die plaas bly sonder televisie en baie buite is en nie naby die radio nie … Ek weet nie van die ‘Wonderwerker’ nie…

Los ’n antwoord vir Perdebytjie. Kanselleer antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.