Net ingeval julle my hier los…
September 18, 2012 in Sonder kategorie
‘n Vinnige opmerkinkie sodat ek nie dalk met die Groot Trek agtergelaat word nie: Gaan kyk na Die Wonderwerker – dit maak mens trots om Afrikaans te wees!
September 18, 2012 in Sonder kategorie
‘n Vinnige opmerkinkie sodat ek nie dalk met die Groot Trek agtergelaat word nie: Gaan kyk na Die Wonderwerker – dit maak mens trots om Afrikaans te wees!
Twaksak het gesê op September 18, 2012
Jy praat ‘n waarheid. Ek het Saterdag gaan kyk.
loudavisi het gesê op September 18, 2012
Ek weet nie of ons ooit gaan trek nie, Frann.
TS het gesê op September 18, 2012
Snik … dit wys nie hier nie! Ons sal nooit sonder jou gaan
louisna het gesê op September 18, 2012
Pragtig. Het jy my resensie gelees. Hier is hy:
http://blogs.litnet.co.za/louisna/wonderwerker-beste-fliek-ooit-in-afrikaans
Perdebytjie het gesê op September 18, 2012
Ek hoop dat ek wat tegnologies gestremd is die trek sal baasraak!Ek gaan beslis die fliek kyk!
I-like-silly het gesê op September 18, 2012
Ek wil dit ook gaan kyk en wil nie trek nie!!
rosiemetdorings het gesê op September 18, 2012
http://blogs.litnet.co.za/rosiemetdorings/gerugte
ek kry ‘n benoudheid as ek hoor wat met die ander forums gebeur het
frandr het gesê op September 18, 2012
En die beste van alles is dat my Amerikaanse skoonseun dit ook sal kan geniet danksy die onderskrifte, dis nou te se as daar uiteindelik ‘n DVD is
frandr het gesê op September 18, 2012
Lyk of die skrif nou aan die muur is…Ek troos my daaraan dat ons al heel dikwels paniekerig blikkieskos ens. aangekoop het net om uit te vind dat dinge ewe normaal voortgaan :0)
frandr het gesê op September 18, 2012
Dankie, liewe Tina – en ja, jou praktiese voorstel dat ons net nie ons name moet verander nie, maak 100% sin. Hoop daar’s ‘n DVD van die fliek, dan kan jy dit sien en ek ook weer.
frandr het gesê op September 18, 2012
Nee, ek was so ‘n bietjie besig, kon nie blog nie. Dankie vir die skakel, ek gaan lees.
frandr het gesê op September 18, 2012
Jy, tegnologies gestrem? Met al die foto’s wat jy so vaardig laai? Sien jou daar anderkant!
frandr het gesê op September 18, 2012
Ek hoop ons kry mekaar sonder om te woes te moet soek…
frandr het gesê op September 18, 2012
Wat het gebeur, Rosie? Dis juis my bekommernis dat hierdie Afrikaanse platform verdwyn. Waarvoor tel jy die dae af, is jy op pad terug Ndl toe?
Carol460 het gesê op September 18, 2012
Ek sien nie uit na die verhuising nie! 🙁
rosiemetdorings het gesê op September 18, 2012
gaan more weer terug.
Nog net vanaand in my eie bed met wosie in die waai van my bene.
Teen Donderdagaand is ek darem weer agter die Baas se blad
frandr het gesê op September 20, 2012
Ag lekker, die Baas gaan bly wees!
Perdebytjie het gesê op September 20, 2012
Dit was pragtig!Elke akteur pas perfek in sy rol.Die omgewing waarin dit afspeel,is so mooi en voer mens mee na daardie tyd.Werklik ‘n pluimpie in Katinka en haar span se hoede!
Madhatter het gesê op Oktober 9, 2012
Het dit al 2 keer gaan kyk. Fantasties.
ludwig.heuer het gesê op Oktober 16, 2012
En ek wat nou so op die plaas bly sonder televisie en baie buite is en nie naby die radio nie … Ek weet nie van die ‘Wonderwerker’ nie…