Hooglied

Februarie 5, 2012 in Sonder kategorie

 

Mense wat verlief is, is darem maar mooi!

 

Hier by ons straal dit vandag: Laatlam en sy meisie het gisteraand verloof geraak.

 

In ‘n popmooi swart rokkie, met hoë, hóë, hoëhakskoene (beige lakleer met skelpienk sole), hare alles na die een kant toe gekam, het my amper-skoondogter soos ‘n prinsessie gelyk.

 

In die restaurant het Laatlam op die een knie die ja-woord gevra, nadat hy gistermiddag ook ouers gevra het.

 

Mag iets van hierdie intense vreugde hulle bybly, hul hele lewe lank.

 

 

 

 

31 antwoorde op Hooglied

  1. Such a beautiful post.
    Congratulations to all
    🙂
    and such a stunning ring..

  2. avega het gesĂȘ op Februarie 5, 2012

    Baie opwindend. Geluk

  3. loudavisi het gesĂȘ op Februarie 5, 2012

    Pragtig!
    Ek hoop dat sy en hy vir ewig op mekaar verlief sal wees.

  4. Ientjie het gesĂȘ op Februarie 5, 2012

    Dis nou ware outydse werklike/ware liefde!Veel geluk en vreugde vir jou en vir hulle ook.

  5. pienkvolla het gesĂȘ op Februarie 6, 2012

    Mag die liefde vir altyd bloei en hulle ryklik geseĂ«n word. En tan Fran, mag jy ook baat vind daarby, deur ‘n ekstra dogter en kleinkinders – in die toekoms!

  6. Mag dit ‘n wonderlike reis saam wees!

  7. HeavyHenry het gesĂȘ op Februarie 6, 2012

    Geluk daar!

  8. Ag, baie geluk! Mooi wense vir hulle. Hulle begin goed- omring van familie en die wat omgee. Slim jongmense!

  9. Ek sal my voortande gee vir so ‘n skoonma!
    Baie geluk! Mag hulle geluk, vrede en liefde vir altyd en ewig beleef!

  10. baaaie geluk, jarre se vrede en vreudge vir hulle!!!

  11. Madhatter het gesĂȘ op Februarie 7, 2012

    Te mooi. Geluk en mag dit vir altyd hou. Meisiekind het mooie hande.

  12. storieweb het gesĂȘ op Februarie 7, 2012

    Hoe salig! Geniet die groot opwinding van troue beplan en als!

  13. endlich het gesĂȘ op Februarie 8, 2012

    Jy is geseend dat jy ‘n skoondoggie kry waaroor jy opgewonde is

  14. Ek-Myself het gesĂȘ op Februarie 8, 2012

    Geluk!

  15. frandr het gesĂȘ op Februarie 9, 2012

    Hou hulle asseblief in jou gebede?

  16. frandr het gesĂȘ op Februarie 9, 2012

    Oe jong, sal dit nou ‘n vreugde afgee!

  17. frandr het gesĂȘ op Februarie 9, 2012

    Dankie baie, Henry!

  18. frandr het gesĂȘ op Februarie 9, 2012

    Baie dankie – ek glo hulle pas goed by mekaar en vertrou hulle sal goed vir mekaar wees.

  19. frandr het gesĂȘ op Februarie 9, 2012

    ‘n Verhouding wat een van die mooistes in mens se lewe kan wees. Ek weet, want ek was geseend met ‘n dierbare skoonma.

  20. frandr het gesĂȘ op Februarie 9, 2012

    Dankie vir jou pragtige wens – ek dra dit aan hulle oor.

  21. frandr het gesĂȘ op Februarie 9, 2012

    Waardeer dit, baie dankie!

  22. frandr het gesĂȘ op Februarie 9, 2012

    Sy is pragtig, en ‘n staatmaker ook nog!

  23. frandr het gesĂȘ op Februarie 9, 2012

    Ons maak so – dis te lekker.

  24. frandr het gesĂȘ op Februarie 9, 2012

    Ai, Josfien – en besef ek dit nie!

  25. frandr het gesĂȘ op Februarie 9, 2012

    :o)

  26. frandr het gesĂȘ op Februarie 9, 2012

    Die tweetjies vul mekaar mooi aan

  27. frandr het gesĂȘ op Februarie 9, 2012

    Dis my hartsbegeerte ook, Lou

  28. frandr het gesĂȘ op Februarie 9, 2012

    Janee, dis ‘n groot jaar hierdie!

  29. frandr het gesĂȘ op Februarie 9, 2012

    Dankie MK. Hoe gaan dit met Fatcat?

  30. frandr het gesĂȘ op Februarie 9, 2012

    Baie dankie, Flower – welkom hierso!

  31. Trakie het gesĂȘ op Februarie 11, 2012

    Baie geluk!

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.