Diva Amanda

Augustus 27, 2011 in Sonder kategorie

Gisteraand, toe die son yslik groot skouspelagtig rooi sak, het ek besef: hierdie aand is toweragtig en betowerend.

Dankie, Amanda Strydom, vir jou wonderlike program in die Atterbury-teater. Ons het gelag en gehuil en gewonder en ver en diep gedink. Ek haal my hoed vir jou af!

Bileamsdonkie – het jy geweet dat ‘n stedelike nefie van jou in ‘n fontein voor die teater in die vlakwatertjies lê?

3 antwoorde op Diva Amanda

  1. Bly jy het dit geniet!

  2. Ek het so lanklaas gefliek of geteater. Dink ek het laas die Tapdancers gekyk.

  3. frandr het gesê op Augustus 29, 2011

    Dis nogal nodig vir my – en nou met die Atterbury- en die Brooklynteater soveel meer toeganklik, te lekker!

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.