Die wonderlike ou SA wat die afrikaners so mis…

Maart 8, 2011 in Sonder kategorie

Hierdie kom uit die ellelange lys van mense wat verban en gevonnis is in SA agv hul oortuigings dat alle mense gelyk is.

Dis insiggewend.

Weinberg, Shiela: Daughter of Eli and Violet Weinberg. November 1986, 12 hour house arrest under the Internal Security Act. Restricted to Johannesburg. Secretary of the Human Rights Committee which based its demands on the UN Declaration of Human Rights and published at irregular intervals a bulletin dealing with repressive measures (all issues have been banned); detained in 1964 for 65 days and released without charge; served a short prison sentence for painting a slogan on a public building; her order confines her to her house at nights, weekends and holidays; in February 1977 she was accused with Jeanette Curtis of braking their banning order by speaking with each other; acquitted for speaking with a banned person; later convicted for attending a pre-arranged gathering; sentenced to 9 months imprisonment and suspended for 3 months. The lawyers commented that the magistrate’s interpretation of the law implied that a restricted person is condemned to a life of virtual isolation by not being able to meet with other individuals. She appealed against her conviction but although the Transvaal Division of the Supreme Court reduced her sentence, it upheld her conviction. Miss. Weinberg noted an appeal to the appellate division of the Supreme Court. (SAIRR Survey- 1976, p. 103)

Lekka ou plek gewees SA, geen vryheid van denke nie, seker die dat die Bybel vandag nog omtrent die enigste boek is waarvan meeste afrikaners gehoor, dis nou bo en behalwe Loslyf…

13 antwoorde op Die wonderlike ou SA wat die afrikaners so mis…

  1. Vetjan het gesê op Maart 8, 2011

    Dis soos om vir die Nazi’s van Stalin se gulags te vertel.

    Jy sien, wat die meeste mense wil hê is die nie-rassige vrye Suid Afrika wat voorgehou is, nie apartheid merk II nie.

    ( kompleet met sensorskap, polisie intimidasie, ras gebasseerde bevooregting ens nie)

    Suid Afrikaners verdien beter as wat tans aan hulle opgedis word.

  2. Blikskottel het gesê op Maart 8, 2011

    MMm ek sien jy haal ‘n storie oor ‘n Joodse antie uit…hulle is nie jou vriend nie en is geen vrioend van enige iemand behalwe hul eie drang na geld nie. Word wakker vir ‘n slag en kyk wat om jou aangaan.

  3. Blikskottel het gesê op Maart 8, 2011

    Dis beslis nie iets wat ooit gaan gebeur nie. Wat ons nodig het is ‘n multi staat oplossing wat kan werk, nie dagdrome nie.

  4. Gaan loop naai jou hond jou kont…fokken ingeteelde werfbobjaan…gaan boggom in jou toilet af, onthou net om eers jou kop uit jou stoemend eingewande te trek…

  5. Wel, dan moet jy veg vir die reg…as die swartes dit kon doen wat is fout met die wittes ?
    watse regte soek jy bv ?

  6. Gaan ruk jou riem met jou ander hand as jy verveeld voel…dalk voel dit soos iemand anders…dink jy werklik iemand voel vere wat jy voel?
    Ek sal nie eens op jou pis as jy spontaan aan die brand slaan nie, fokken klierkop kont…iewers warm iemand ‘n strykyster vir jou op, spesiaal…

  7. Luister snotpiet, fyngevoelig of te not, ek voel nie eens een enkele veertjie vir jou nie,dus, maak soos ‘n boom..

  8. TantAlie het gesê op Maart 9, 2011

    Minwoorde. Ek dink jy is reg. Nie eers sy swart vriendjies sal hom in hierdie land verwelkom nie. Mens moet hom net ignoreer. Ons soek nie mense van sy platvloerse kaliber in hierdie land nie. Hy het my op ‘n stadium ontstel, maar nou besef ek hy soek maar net aandag.. Shaaaiiim!

  9. Jou ingeteelde ou teef…wat soek jy nog in SA, besef jy nie jy is onwelkom nie…vat jou goet en trap !

  10. Jy is ‘ nincomppoop…poepoe…

  11. Moonz het gesê op Maart 10, 2011

    I knew some of those people who were under house arrest. I lived that fear in ‘those’ days. (These days I wonder why we bothered – we are hated for whatever we believe and whatever we stand for). SA was a difficult place for us to live even in those days.
    Those Jews are my people. Thank you for standing up for us – I (for one) appreciate it – especially under the present circumstances.

  12. If people dont remember history, they repeat the same mistakes…

  13. Moonz het gesê op Maart 13, 2011

    My thoughts exactly… re the repetition of mistakes.

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.