by

PADDABOUTJIES

Julie 22, 2012 in Sonder kategorie

Met die baie reën is daar dalk mense wat bereid is om hierdie voor te berei. Self het ek die instruksies baie insiggewend gevind!

http://www.chefdanielbrooks.com/photoblog/?p=1579

6 antwoorde op PADDABOUTJIES

  1. loudavisi het gesê op Julie 23, 2012

    😀

    ‘Skuus dat ek giggel, Elizabeth!
    Mens moet seker ook ‘n graad of wat in snykunde hê..
    Lekker dag vir jou!

  2. TS het gesê op Julie 23, 2012

    ek vat verby

  3. lora2me het gesê op Julie 23, 2012

    Ek sal die slagproses probeer, maar om die goetertjies te vang, sal ‘n missie wees.;)

  4. Carol460 het gesê op Julie 23, 2012

    Eeeeuw ! Eish, I’m not French !

  5. elizac het gesê op Julie 23, 2012

    Dit lyk so oulik: paddalollipops!

  6. elizac het gesê op Julie 23, 2012

    Ek het inligting oor paddaboudjies gesoek vir ‘n storie wat ek met die studente doen, en toe afgekom op heelwat inligting oor die voorberei ens.!

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.