LEKKER VAKANSIE
Julie 8, 2012 in Sonder kategorie
Ek kuier heerlik by die ouers op die plaas in die Wes-Kaap. Darem so bevoorreg om dit te kan en mag doen.
O, en het ek genoem dat ek vir Anha ontmoet het? Ek het sommer by haar werk ingestap en gevra wat die vrou agter die lessenaar se naam is. En toe myself voorgestel: ek is Elizabeth. Vreemd hoe ‘n mens ‘n sekere idee van iemand in jou kop vorm, en dan is dit glad en geheel al nie so nie!
Blikskottel het gesê op Julie 9, 2012
Absoluut, dit wat ons op die blogs sien is verseker nie eers naastenby die volle werklikheid van enige persoon nie.
HeavyHenry het gesê op Julie 9, 2012
Ag nice!
Loergaatjie het gesê op Julie 9, 2012
Great ! xxx
elizac het gesê op Julie 9, 2012
Wens meer mense wil dit besef! 😉
smartassblond het gesê op Julie 11, 2012
Is so ja! Was lekker om jou so vinnig ook te ontmoet!
elizac het gesê op Julie 16, 2012
Die rosies was ‘n goeie touch!