WEET IEMAND WAT VAN ANNEMARIE GEWORD HET?
Junie 15, 2012 in Sonder kategorie
Wat het van Annemarie (Sieltjie-sonder-sorg) geword? Ek wonder dikwels hoe dit met haar gaan, en met haar man. Sal so bly wees as sy dalk net ‘n possie wil los en sê: alles is oraait.
Boekemakranka het gesê op Junie 15, 2012
Alles is orraait. Met beide.
elizac het gesê op Junie 15, 2012
Dankie. Stuur asseblief groete van my kant af!