by

Leukemie eis Reza de Wet

Januarie 27, 2012 in Sonder kategorie

Reza de Wet het op 59 – ‘n paar maande voor haar sestigste verjaardag – gesterf. Sy het leukemie gehad.

http://www.beeld.com/Suid-Afrika/Nuus/Leukemie-eis-Reza-de-Wet-20120127

4 antwoorde op Leukemie eis Reza de Wet

  1. TS het gesê op Januarie 28, 2012

    ‘n Groot verlies

  2. elizac het gesê op Januarie 30, 2012

    Ja, dit was nogal vir my ‘n skok. Sy was altyd so mooi vir my.

  3. jjanajj het gesê op Januarie 30, 2012

    baie erg, vreeslik hartseer.

  4. elizac het gesê op Februarie 5, 2012

    En niks op die nuus nie. En niks in die koerant nie. Eers gister ‘n ietsie.

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.