by

UPDATE

Oktober 24, 2011 in Sonder kategorie

Wil darem net sê: ons is toe Donderdag betaal, die mediese fonds is betaal en ek kon my volgende Zoladex-inspuiting kry.

Ek vermoed die universiteit se bestuur het gehoop op die wegraping en dat hulle nie hoef geld uit te gee voor dan nie.

1 antwoord op UPDATE

  1. lora2me het gesê op Oktober 24, 2011

    Heelwaarskynlik het hulle te veel aan die een of ander nuwe DPhil-verhandeling gelees en toe sommer gedink dis die einde.;0

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.