by

NEELS DIAMANT (2)

April 10, 2011 in Sonder kategorie

Net om te wys ek was regtig daar! En het ek gesê dat die sterre oor ons koppe gevlieg het?

8 antwoorde op NEELS DIAMANT (2)

  1. loudavisi het gesê op April 10, 2011

    Ek het jou die eerste keer geglo.
    ; )

  2. Berwick het gesê op April 10, 2011

    Cool!

  3. elizac het gesê op April 10, 2011

    Hiehie!

  4. VozSola het gesê op April 10, 2011

    lol! Jy copy dan my pic van J’burg show… “if God had a voice, He would sound like Neil did that night!”
    Welkom by onse ondervinding!

  5. elizac het gesê op April 10, 2011

    Neeeeeee! Maar dis reg, daai ding van God se stem…

  6. VozSola het gesê op April 10, 2011

    is…gaan loer op myse blog…ek’t net so pic…inni golden sirkel…
    😉

  7. pasella het gesê op April 12, 2011

    Ek laaik daai hom van vroeg af, pre 1970.

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.