by

REG SO

Februarie 17, 2011 in Sonder kategorie

Ek koop vandag ‘n produk by ‘n skoonheidsalon. Dit beloof om my wimpers te laat groei. Hier is die boodskap op die pakkie:

This U.S.A scientist the living creature “EPM” of researching to manufacture be constituted by 10 amino acidses, ising to becomes the human body organizes protein a part, can make the hair cell combine the formation organizes, and activates after the har hair bud to organize, making be placed in the hair cell of the period recovers the abruption of the growth period increases in value the level, urging the fast growth in eyelash. Consecution normal use about 20-30 days eyelash would more long and thicker, benter! And the eyelash does not change length because of the metabolism fallens off. This article safety is effectively and in no way the side effect! Such as the immodesty to the eye, need not the cleaning!!

Reg so. Dit laat my beter voel.

Soos julle kan sien, val ek vir enige produk wat haarstimulasie beloof…

20 antwoorde op REG SO

  1. EmmaE het gesê op Februarie 17, 2011

    Genade, is dit in Indië gemaak? Is jy seker dis veilig?

  2. TS het gesê op Februarie 17, 2011

    ai ek hoop dit werk vir jou

  3. Adage het gesê op Februarie 17, 2011

    As dit Rapidlash is kan ek jou vertel dit werk
    My vriendinne dink ek dra vals oogwimpers!
    Ek is nie liggelowig nie maar die vrou waar ek dit gekoop het (‘n kennis van my) het net haar een oog behandel en my belowe as dit nie werk nie kry ek my geld terug.
    Ek het ook die chemiese sametstellignondrsoek, dis OK!
    Gee so 3 – 4 weke kans – ek gaan jou nie verveel met hoe dit werk nie!

  4. elizac het gesê op Februarie 17, 2011

    China. Gelukkig verstaan ek nie die bestanddele nie. Dis iets soos: ???????. Dit lyk nogal na wimpers…

  5. elizac het gesê op Februarie 17, 2011

    Jy sit dit soos liquid eyeliner aan. 3ml teen R160. GROOT boks!

  6. elizac het gesê op Februarie 17, 2011

    Dalk moet ek Rapidlash kry. Die een se naam is QOQO Eyelash growth liquid. Sal maar die 3ml klaar gebruik…

  7. Laat weet of dit werk!
    As dit vir oëhare (soos die mense hier se) werk, kan ek mos daarvan op Hartman se bles smeer…

    😀

  8. Adage het gesê op Februarie 17, 2011

    Ek ken nie die produk waarvan jy praat nie, sorry

    Kan net se ek het basies Rapidlash gekoop omdat ons jare gelede ons winkbroue uitgetrek het tot ‘n fyn strepie, – nogals vir ‘n konsert,-

    Dis nou nie meer mode nie en my winkbroue het teruggegroei!

    Die produkk is per ongeluk uitgevind as newe effek omdat dit basies ‘n behandeling vir oogsiekte was..

    Dis amper R700 vir ‘n buisie.

  9. elizac het gesê op Februarie 17, 2011

    Ek’t ‘n produk vir die kop gekoop. Klaarblyklik werk dit. Placenta Plus. Te koop by apteke. Moet liewer nie kyk na die inhoud nie!

  10. elizac het gesê op Februarie 17, 2011

    Miskien moet mens maar die ou geldjie uithaal…

  11. elizac het gesê op Februarie 17, 2011

    Skuus, Litnet wil nie my Chinees skryf nie!

  12. Jis ek sou daai goed nie aan my smeer nie – hulle kannie spel nie – so kan hulle tel? – en as hulle nie kan tel nie, hoe kan hulle meet om iets te meng?

    *ril*

  13. elizac het gesê op Februarie 18, 2011

    Dit sê dan so mooi: This article safety is effectively and in no way side effect!

  14. Hehe, ek hou van daai ‘metabolism’ wat ‘fallens off’. Verder wil ek nou nie op jou battery piepie nie, maar ek het gehoor mens se werkbroue groei terug, maar jou ooghare nie. Ek hoop van harte daardie stukkie inligting is nie waar nie.

  15. DIT sal definitief werk!

  16. Wel, daar hoor ek nou net van Rapilash! As ek jy is sal ek dit probeer, ek vertrou ook nie daai ouens wat nie kan spel nie. (Ek vermoed is hulle wat die renosterhorings ook maal en drink.)

  17. elizac het gesê op Februarie 19, 2011

    Ek het al ooghare, maar hul bly bitterlik kort. Dit groei glo by party mense nooit weer terug nie – gebed help!

  18. Oi. ek sou half skrikkerig wees.

  19. elizac het gesê op Februarie 20, 2011

    Nee wat, na chemo skrik ‘n mens vir min dinge!

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.