by

INSPIRASIE

Februarie 9, 2011 in Sonder kategorie

Hierdie is net om myself te inspireer:

Dit is vriendin Laurika Fourie (google haar bietjie!) se uitnodiging na haar laaste chemo in 2009. Sy was 34 toe sy gediagnoseer is. Kyk net hoe inspirerend!

4 antwoorde op INSPIRASIE

  1. louisna het gesê op Februarie 9, 2011

    Kan nie mooi lees wat daar staan nie, maar die idee lyk inderdaad inspirerend.

  2. Dit is stunning!

  3. Ek het vriendin wie se ou paadjie nou begin. Wil by haar uitvind of sy kans sien om terug te lees op jou blog.

  4. elizac het gesê op Februarie 9, 2011

    verwys haar na die volgende webwerwe: wwww.breastcancer.org vir inligting; http://www.breastbuddies.co.za vir ondersteuning; http://www.pinkchicks.co.za vir inspirasie. Party mense wil nie die inligting hê nie, maar dis goed om te weet waarheen om te gaan. Veral aan die begin is alles uiters oorweldigend.

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.