by

NIE GESKIK VIR SENSITIEWE SIELE NIE

Februarie 3, 2011 in Sonder kategorie

Waarskuwing: moet asseblief nie hierdie post oopmaak as jy nie die gevolge van rekonstruktiewe sjirurgie wil sien nie. Hierdie foto’s is net vir mense wat nie gaan naar word of flou val of wat lelike goed gaan sê nie. Want dis my foobs en ek dink dis pragtig.

Halleluja!

Hier is die plastiese sjirurg besig om die verbande af te haal. Ek het al twee keer gewas, maar is nog steeds erg kleurvol.

So het die buise gelyk vir die dreinering. Links is my ou nuwe bors en regs is die nuwe bors.

Kan nie glo dis al so ver nie!

11 antwoorde op NIE GESKIK VIR SENSITIEWE SIELE NIE

  1. UNPOCO het gesê op Februarie 3, 2011

    Maar jy is daardeur en anderkant uit. Nou net vasbyt. Ons is trots op jou. Al lewer ek nie altyd kommentaar nie, kom kyk ek gereeld hoe gaan dit. Sterte!

  2. Jou foobs is baie mooier as baie, baie boobs!

  3. TS het gesê op Februarie 3, 2011

    ek is bly vir jou dis verby

  4. louisna het gesê op Februarie 3, 2011

    Resultaat lyk vir my baie goed en suksesvol.

  5. elizac het gesê op Februarie 4, 2011

    Dankie! Dis mooi, ne!

  6. elizac het gesê op Februarie 4, 2011

    Nog een operasie, om ‘n rosyntjie op te plak…

  7. elizac het gesê op Februarie 4, 2011

    Weet darem nie van altyd nie, maar baie dank ie. Ek dink aan jou en manlief.

  8. elizac het gesê op Februarie 4, 2011

    Een dag op ‘n slag. Een tree op ‘n keer. Dankie!

  9. Maar jy gaan mos nou weer pronk! Dit lyk of die sjirurg rerig weet wat hy doen, hoor.

  10. elizac het gesê op Februarie 7, 2011

    Ja, hy’s baie oulik.

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.